Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Balmoral Heights

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoral-weg 45, Eenheid 59 Balmoral Heights, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Balmoral Heights is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in West Beach. Dit bied pragtige uitsigte op Tafelberg en is net 'n entjie se stap vanaf die strand. Dit is ideaal vir 'n paartjie.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste en 1 en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sitarea het 'n rusbank, TV en gratis WiFi.

Die leefarea lei na die toegeboude stoep met braaigeriewe en dit lei weer na die balkon. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, wassery en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Balmoral-weg 45, Eenheid 59 Balmoral Heights, West Beach, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoral-weg 45, Eenheid 59 Balmoral Heights, West Beach, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA38e890b33e66bdea7f58a148ec5593710c21aab5f258f6907fa5fd77a46816cd3da73cc5811a2e21482f6f4a7dcbc97ee2fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 45 Balmoral Road Unit 59 Balmoral Heights 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.80753135301 18.471037774819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang