Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akasiastraat 1, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss bied selfsorgverblyf in Jeffreysbaai, stapafstand van die strand af.

Gerieflike verblyf word in 4 aparte eenhede gebied. Selfsorgwoonstel - Eenheid 4 is 'n houthuis. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Beddegoed en ekstra komberse word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Gaste moet hulle eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in.

Aktiwiteite in die area sluit swem en fietsry in.

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Anusjka B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Dit was baie rustig en veilig.
Aug 2024
Yolandi F
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker naby die see en mens voel gemaklik met jou kinders. Heerlik gemaklik gebly.
Mrt 2024
Dawid M
Gesin met klein kinders
4.8
Lekker geslaap. Ons het regtig net slaapplek nodig gehad en die plekkie was ruim genoeg en gemaklik genoeg om vir een aand oor te slaap. Baie dankie.
Aug 2023
Carol S
Saam met lewensmaat
4.4
Value for money close to Albatross Wave. Perfect small clean spot for a surf weekend right near Albatros Beach. Everything you need and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Johan M
Saam met lewensmaat
4.2
Oorslaap! Ja, vakansie twyfel. Waarde vir geld, maar kort bietjie toesig en monitering. Klein jakkalsies verniel die wingerd. Duvet verkeerd om, en so...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jade Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Akasiastraat 1, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akasiastraat 1, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4MDA4YjJmLTc4NmItNDk4NC1hZTBmLWJmNDkzODQ5NTE2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 115 5 1 5 1 Akasia Street Kabeljous 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.018319 24.927109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang