Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Batter Boys Boutique Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 78 resensies vir Batter Boys Boutique Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rechelle D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rechelle D

Gemaklik.

Batter Boys se geriewe is pragtig en die diens is uitstekend.

Elizabeth R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth R

Convenient, comfortable, peaceful.

The check-in was easy and they were happy to accommodate early check-in. The staff were all friendly and helpful. The room was clean and the facilities all worked well (shower, toilet, etc). It was a very convenient, comfortable, and peaceful stay.

Lavina P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavina P

Baie tevrede met die veilige en netjiese verblyf en baie naby aan die hospitaal.

Vriendelike ontvangs. Netjiese en gerieflike kamer. Baie veilige parkering. Naby aan die hospitaal waar ons vroeg die volgende oggend moes inboek.

Sonja O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja O

Heerlik.

Uitstekende plek. Vriendelike personeel.

Marlene V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Pragtige plek heerlike ontbyt.

Fantasties! Gaan definitief weer!

Charlene F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene F

Heerlike, rustige verblyf. Veilige area. Mooiste bome wat ek nog ooit gesien het.

Batter Boys is pragtig, stil, netjies en skoon. Diens is vriendelik en hulpvaardig. Kamers word elke dag skoongemaak, nuwe vars handdoeke, botteltjies water, sepies, koffie, tee, suiker, melk. Alles wat jy nodig mag hê.

Anita K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K

Waarde vir geld, veral aangesien die ontbyt ingesluit was.

Heerlik gebly, daar kan miskien net 'n 'converter' oor die 2 enkelbeddens getrek word, mens kon nie op die rif slaap nie.

Adele M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Heerlik geslaap en heerlike ontbyt gehad.

Ons het baie lekker gebly. Vriendelike mense en 'n skoon en pragtige kamer. Kon nie vir meer vra nie.

Catharina M J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina M J

Baei lekker gebly.

Diens van was baie goed. Kos was heerlik. Was baie rustig en stil.

Christo S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Baie aangenaam.

Baie tevrede met die verblyf.

Henk D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk D

Het 'n rustige oornagverblyf ervaar in 'n goedversorgde kamer en fasiliteit.

Sien sterre.

Deon L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon L

Uitstekend.

Lekker skoon en netjies sowel as goeie diens.

Nella R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nella R

Oorslaap vir kuier.

Netjies. Veilig. Sentraal.

Loraine E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine E

Heerlik. Ontbyt uit die boeke.

Ons het heerlik gebly. Waarde vir geld, veilig en baie sentraal geleë op ons roete.

Irene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene V

Veilige omgewing.

Kamer was skoon en netjies.

Zelda B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda B

Kort maar aangenaam.

Baie aangenaam. Dankie. Ek was beïndruk met hulle sekuriteit.

Dirk L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Dirk L

Soos bo.

Ons was baie teleurgesteld met die feit dat daar nie lugreëling in die kamer was nie. Daar was net 'n sokkerstasie en e-TV op die televisie. Die enigste ander 2 kanale was onbekend en sonder klank. Bespreking en inboek was baie goed hanteer deur beide die webtuiste sowel as die personeel by Batter Boys.

Sean T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean T

Good value for money.

Very clean and inviting environment. Great value with breakfast included. Friendly service.

Alfred D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alfred D

Fantastic.

Very lovely stay and very clean rooms. Very nice breakfast.

Melissa V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Vriendelik en gerieflik.

Ons het 'n baie lekker nagrus gehad.

Kerry P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry P

Perfect would recommend to anybody for an overnight stay.

Very comfortable, clean and situated in a relaxing quiet area.

Nella R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella R

Lekker.

Puik. Netjies. Vriendelik.

Johannes S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Baie netjies. Tegtig geniet, rustig en veilig.

Sal verseker weer in die toekoms daar bly. Uitstekend.

Wilna T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna T

Kuier by vriende.

Vriendelike personeel. Sal weer van hierdie hotel gebruik maak. Skoon en netjies. Ontbyt was heerlik.

Nicolene S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene S

Skoon, netjies en baie behulpsaam.

Ons is baie vriendlik ontvang. Die plek is skoon en netjies. Ons is baie vinnig gehelp toe daar 'n fout was met my dogter se toerverblyf. Baie dankie daarvoor. Sal definitief weer van julle gebruik maak.

Andre O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O

Bekostigbaarste en beste waarde vir geld, tot die ontbyt was ingesluit by die bedrag. Waarlik 'n rustige, mooi en veilige akkommodasie.

Die ontvangsdame was baie vriendelik en behulpsaam. Dankie, sal weer Batter Boys se akkommodasie gebruik.

Frans B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B

Aangename mense, goedversorgde infrastruktuur en net lekker om by oor te bly.

Hoewel Batter Boys as 'n reël nie aandetes voorsien nie, het hul op versoek vir 'n klompie dit wel gedoen en puik boerekos verskaf. My beursie het verlore geraak en ek sê baie dankie vir Sanmarie se begrip van die situasie. Bravo Batter Boys.

Bianca N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca N

Wonderlik.

Vir 'n Boutique Hotel was ons regtig verras. Dit is regtig waarde vir geld. Skoon en netjies. Gasvrou was wonderlik. Tot toutjies getrek dat ons 'n uur of wat vroeër kon inboek.

Hannetjie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie V

Netjiese, gerieflike verblyf.

Goeie, vriendelike diens. Netjiese, gerieflike kamers. Heerlike ontbyt. Veilig. Mooi omgewing.

Sonja E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E

Baie gerieflik en skoon.

Pragtige omgewing en Esmarie is baie op die ball.

Cecilia S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia S

Fantasties.

Vriendelik, netjies en ontbyt was baie lekker.

Wianie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wianie M

Gemaklik.

Vriendelik lekker gebly.

Annie H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie H

Netjies en hulpvaardig.

Dit was baie lekker gewees, dankie.

Marilene K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilene K

Baie gerieflik.

Ontbyt was ingesluit.

Careleen En Hennie J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Careleen En Hennie J

Baie netjiese en ruim kamer.

Baie tevrede met Batter Boys. Perfek geleë. Ontbyt redelik en waarde vir geld.

Susan P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan P

Baie veilige, gasvrye plek en sal as ek weer in daardie omgewing van Pretoria moet oornag hulle gebruik.

My seun het getrou en ons moes vroeër inboek. Van die 1ste epos aan hulle met ons versoek is ons vriendelik hanteer. Met ons aankoms was ons nog vroeër as oorspronklik en was dit vir hulle geen probleem om ons te akkommodeer nie. Ons is vriendelik ontvang en als was heerlik en gerieflik.

Ansie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ansie V

Die plek is werklik nie 'n 4-ster gradering nie.

Hulle het bietjie geskarrel om ons bespreking op te spoor. Toe ons die aand al in die bed was, was daar blykbaar 'n dubbelbespreking, en wou iemand die deur oopsluit. Die volgende oggend vroeg was daar klipharde gesprekke van werkers reg voor ons kamer, wat regtig steurend was. Met ontbyt het hul ons betaling betwyfel, aangesien hul nie bewys kon kry dat ons wel vir die verblyf betaal het nie. Ek dink daar is maar verwarring onder die werkers daar.

Cecilia S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia S

Onaangenaam

Hulle kan gerus gaste in kennis stel, dat hulle 'n funksie het die aand van jou bespreking. Dit is glad nie lekker om tot 12 uur te lê en luister na 'n lawaai nie.

Phillip Z - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip Z

Kamers was ongelooflik warm.

Die kamers was ongelooflik warm. Het versoek vir 'n AC en het net 'n waaier gekry.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gerrit B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Baie rustige omgewing en veilig.

Ek sal Batter Boys Boutique Hotel aanbeveel. Baie veilig en naby als geleë. Beslis waarde vir geld. Daar was 'n paar mense wat besope was wat voor ons venster lawaai gemaak het ek dink dis onvanpas.

Belinda O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda O

Baie goeie en vriendelike diens. Dankie.

Goei ligging, vriendelikke diens en goeie waarde vir geld.

Chris M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Baie vriendelike diens en uitstekende ontvangs.

Wonderlike oornagplek.

Batter Boys Boutique Hotel se terugvoer

Thanks so much, Chris for staying at Batter Boys and for the fabulous review we hope to see you soon again.

Much appreciated
Kind regards
Leanne

Batter Boys Boutique Hotel
Albert F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert F

Uitstekend.

Skoon en netjies. Waarde vir geld.

Reinette M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette M

Vriendelik, skoon en waarde vir geld.

Baie rustig , skoon en vriendelik.

Elizna V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna V

Die kamer en badkamer was skoon en netjies. Die ontbyt baie lekker.

Alles was netjies en baie lekker ontbyt.

Supafrica Safaris M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Supafrica Safaris M

Aangenaam.

Tevrede, sal weer daar bespreek.

Lizel M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizel M

Lovely warm welcome, clean and neat. We enjoyed the breakfast.

We just wondered if it could get noisy when functions are held. We had a good stay.

Magda R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R

Kamer was gereed en dadelik beskikbaar met aankoms. Binne en buite die gebou was alles baie netjies. Vriendelike personeel

Daar was 'n funksie in een saal. Daar is dadelik veskoning gevra dat dit miskien kon raas. Die gaste was onberispelik en geen steurings was ondervind nie. Ons het rustig geslaap en volgende oggend was ontbyt heerlik warm en smaaklik. Baie dankie

Andre V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Wonderful and stunning place to stay. I will recommend it for everyone. Beautiful rooms. Friendly and helpful.

Wonderful place close to shops for the quick shopping. Beautiful venue and stunning gardens. Rooms are very big and beautiful. Staff are helpful and kind. What an amazing stay. I will definitely come again.

Anzette S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzette S

Goeie waarde vir geld.

Netjies en goeie kliëntediens. Ontbyt was ook aangenaam.

Amanda D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Netjies en skoon kamer.

Perfek gewees vir ons aand oornag met klein baba. Ons kon kies om camp cot op te slaan (genoeg spasie) of om klein ding saam op die king-size bed te laat slaap. Rina die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Jan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Very pleasant and close to venue where we needed to be, manager in charge very good and accommodating.

The manager Rina was very good and helpful, made our stay very pleasant.

Janita D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janita D

Great, convenient, great breakfast!

Was a lovely quiet stay after a wedding. Great location if you are going to Bell and Blossom for a wedding. Good sized rooms, and nice bathroom.

Anri V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri V

Oorgeslaap by Batter boys vir 'n nabye troue

Wonderlike diens van Rina. Ons het heerlik geslaap en die ontbyt was perfek!

Jan L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan L

Goeie waarde vir geld. Sal aanbeveel.

Kamers baie netjies en alle geriewe is beskikbaar.

Theuns G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns G

Lekker gebly. Skoon. Dankie.

Naby waar ons wou wees. Maklik gekry. Verras om so 'n plek in stad te kry.

Mark P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P

Beste puik diens en verblyf ooit!

Terugvoer op SMS'e was vinnig en vriendelik en professioneel. Diens was fantasties en behulpsaam, en die ekstra myl word gestap om jou gemaklik te maak en te laat voel. Het tot 'n kot vir baba beskikbaar gehad. Regtig puik diens. Plek is oral oor skoon en netjies. Alles buite om, tuinarea, ens. baie mooi versorg. Ontbyt ook baie lekker en smaaklik. Dis regtig waarde vir jou geld by Batter Boys Boutique. Ons sal definitief weer van Batter Boys gebruik maak. Dankie, waardeer julle baie.

Dawid S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid S

Vriendelik ontvang, netjies, goeie waarde vir geld! Baie dankie!

Baie vriendelik ontvang, tuine en eenheid baie netjies, ontbyt was heerlik. Goeie waarde vir ons geld gewees, sal vir seker weer daar gaan oorbly. Baie dankie!

Mornay B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay B

Puik met uitstekende geriewe.

Ons het baie lekker gebly met goeie diens en die kamers is uitstekend, goed en netjies toegerus. Ontbyt was ook uit die boonste rakke. Ons beveel Batter Boys met die grootste vrymoedigheid aan vir enige paartjie of enkelreisiger. Ontvangs en dienste was besonders en ons het die tuin en al die geriewe waardeer.

Wilma L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma L

Was so lekker.

Dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ons sal weer kom kuier.

Elize S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Baie tevrede met als. Geen klagtes.

Vriendelike diens. Netjies. Veilig. Ontbyt baie lekker.

Kobus L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Die verblyf was baie netjies en skoon en gasvrou baie vriendelik.

Dit was 'n baie aangename ervaring. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Ontbyt was heerlik. Tuine is ook mooi en dra by tot die rustige atmosfeer van die plek.

Colette M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette M

Rustige omgewing. Luukse verblyf.

Ons was aangenaam verras toe ons by Batter Boys aankom. Ons het 'n kamer vir twee bespreek, maar het 'n krisis gehad en moes ons dogtertjie saambring. Hulle was so gasvry en het vir ons 'n ekstra kamer gegee vir haar. Die kamers is netjies, skoon en die beddens was heerlik. Het lekkerder daar geslaap as by my eie huis. Ons het ook 'n heerlike ontbyt geniet die volgende oggend. Ek beveel Batter Boys ten sterkste aan.

Elize O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O

Goeie diens. Uitstekende ontbyt.

Heerlik geslaap, kamer was skoon en netjies.

Rene S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

It was amazing.

The place is very centrally situated to the CBD and traffic is not so bad around the accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was ongelooflik.

Die plek is baie sentraal geleë en die verkeer rondom die verblyf is nie te erg nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Adre R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adre R

Absolutely stunning.

Thank you for a relaxed stay.

Ria P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria P

Fantastiese venue met great personeel.

Die kamers is baie mooi en die hele atmosfeer was rustig. Rina se kliëntediens is uitsonderlik!

Yvette V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V

Baie goeie waarde vir geld, ons het baie lekker gebly.

Die kamers was skoon en netjies. Rina se gasvryheid was uitstekend. Ontbyt wat by die verblyf ingesluit was, was heerlik.

Sanet C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet C

Kan dit aanbeveel, vriendelike en hulpvaardige personeel.

Sien sterre.

Kelebogile K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kelebogile K

Breakfast can be improved.

Beautiful place with beautiful garden.

Adele K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Adele K

Die Boutique Hotel beskrywing mislei mens tydens die bespreking.

Die kamer is baie klein, min spasie om die bed vir beweeg. In die beskrywing op die webtuiste word die kamer beskryf met 'n koninggrootte-bed wat nie die geval is nie. DSTV-kanale is maar swak, daar word wel goed voorsien vir Sportkanale. Dit sal ook raadsaam wees om kliënte in te lig dat daar 'n funksie gaan plaasvind voor die bespreking gedoen word. Saterdagaand moes ek met my dogtertjie tussen jolige mense deur om by die kamer te kom. Die parkeerarea was omtrent vol en al beskikbare plek was by funksiegangers waar hulle op die gras en parkeerarea gesit en kuier het. Op ons versoek vir aandete is ek verwys na die winkelsentrum aangesien daar nie aandetes bedien word nie.

Batter Boys Boutique Hotel se terugvoer

Liewe Adele,

Namens Batter Boys Boutique Hotel wil ons begin deur omverskoning te vra vir u ervaring maar ook terselfdertyd dankie te se vir u terugvoer wat ons inderdaad ter harte neem. Ons het na u bespreking gaan kyk en dit blyk dat daar slegs ‘n misverstand met u bespreking was. Ons bevestig dat u bespreking vir ‘n Luxury Double Room was wat slegs ‘n dubbelgrootte bed bevat, en nie die Executive Room met die koninggrootte bed nie. Ons bevestig verder dat die oornag pakket ontbyt insluit, maar egter nie aandete nie. Vir sover die DStv-kanale aanbetref bevestig ons dat ons, soos talle ander gastehuise en hotelle, slegs die Premium pakket het. Ons vra verder innig omverskoning oor die funksie wat terselfdetyd as u besoek op die perseel was, dit is altyd moeilik om ‘n groot groep mense se gedrag na ‘n funksie te beheer, bygese, ons neem kennis van u voorstel en sal inderdaad toekomstige kliente inlig oor funksies wat gaan plaasvind by die Gastehuis. Om op te maak vir u ondervinding bied ons u oornag akkomodasie in een van ons Executive Rooms teen die prys van ‘n Luxury Double Room. Ons sluit verder hierby ‘n heerlike ontbyt in. Ons sien uit om u weereens te verwerlkom by Batter Boys Boutique Hotel.

Batter Boys Boutique Hotel
Gerhard R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard R

Ruim en gerieflik.

Ons was aangenaam verras deur die ruim en skoon geriewe en sal dit in die toekoms altyd gebruik wanneer ons Pretoria besoek. Die ligging was puik ten opsigte van hoofroetes en ons het veilig in die kompleks gevoel. Die tariewe is uiters billik vir die geriewe wat ons daarvoor gekry het. Alles was in 'n puik werkende toestand.

Roelien V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V

Ons het baie lekker gebly.

Kan dit beslis aanbeveel vir enige iemand, ons het baie lekker gebly ons kamer was baie mooi reggemaak en baie moeite gedoen met ontbyt sal beslis weer daar gaan oorslaap as ons Pretoria toe gaan.

Beverly V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly V

Baie aangenaam.

Pragtig, skoon en netjies. Heerlike, natuurlike seep, sjampoe, ens. Beveel Batter Boys ten sterkste aan.

Cobus A - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus A

Baie aangenaam verras.

Dis vir my maar altyd 'n risiko om plek op die internet te bespreek, maar ek was baie aangenaam verras. Mooi skoon en netjies en ontbyt was baie lekker en Wonda was baie vriendelik. Sal definitief weer daar bespreek.

Sean V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean V

Baie netjies en skoon.

Sal my weer sien. Verseker.

Loekie T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loekie T

Netjiese akkommodasie in 'n rustige omgewing.

Die ontvangs was baie vriendelik. Die kamer skoon en netjies, alhoewel ons die lugversorger gemis het. Die bed het ongelukkig 'n staalvoetstuk wat dit ongemaklik gemaak het deur die nag. As jy 'n kort persoon is, sal dit seker nie pla nie. Die ontbyt was baie lekker!

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jeugdweg 32, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwODM0NzE0LTY2NDMtNGNjOS04YjA2LTZhNDA3ZTM1NThiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 32 Jeugd Road Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6644012 28.2456492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang