Bay Breeze Akkommodasie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paulstraat 14, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bay Breeze Akkommodasie is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Hartenbos. Dit is sentraal geleë en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Buite is daar 'n privaat dek met sitplek, asook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mark Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Paulstraat 14, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Bay Breeze Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paulstraat 14, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang