BayDream Family Holiday Home
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nelius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Deon S - Apr 2024
Algehele gradering
Excellent. Beautiful view and close to everything.
BayDream Family Holiday Home se terugvoer
Thank you Deon, glad you enjoyed your stay!
Sunada B - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie met 'n mooi see-uitsig. Die huis is ongelooflik netjies en skoon en baie mooi gemeubileer. Sal beslis weer daar kuier.
BayDream Family Holiday Home se terugvoer
Baie dankie Sunada, bly julle het lekker gebly en gekuier.
Michelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Lieflike huis wat maklik leef.
Elri B - Okt 2021
Algehele gradering
Lieflike, baie luukse vakansieverblyf. Die woning is pragtig in elke opsig, silwerskoon en die eienaar kommunikeer baie gereeld en volledig met besoekers.
BayDream Family Holiday Home se terugvoer
Baie dankie Elri! Baie dankie ook dat die woning in so 'n puik, netjies en skoon toestand agter gelaat is na julle vertrek!
Sune M - Mei 2021
Algehele gradering
Ontspanne en rustig.
BayDream Family Holiday Home se terugvoer
Hi Suné
Baie dankie vir die goeie resensie.
Groete,
Nelius
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Berglandstraat 9, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang