Bayit Elohim
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maggie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Stephine J - Aug 2024
Algehele gradering
Cosy, satisfied, nice.
Lavonia T - Jun 2024
Algehele gradering
Homely and comfortable.
Felicia Hazel J - Mei 2024
Algehele gradering
A very enjoyable and comfortable stay.
Bayit Elohim se terugvoer
Thank you, Felicia. It was a pleasure to have hosted you. We're looking forward to your next stay.
Kind regards,
Maggie & Hennie
Alicia H - Jan 2024
Algehele gradering
Sien bostaande, alles was tiptops! So so geniet.
Bayit Elohim se terugvoer
Alicia, julle self is pragtige mense. Kan nie wag om julle weer te verwelkom nie. Groete, Maggie en Hennie
Phethile G - Jul 2024
Algehele gradering
Pleasant, comfortable and peaceful.
Deon M - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly en geslaap. Is 'n baie oulike woonstel met al die nodige.
Anneli D - Apr 2024
Algehele gradering
Faith-filled.
Bayit Elohim se terugvoer
Thank you Anneli. Glad you enjoyed your stay.
Hazel A - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike mense met goeie netjiese woonstel.
Bayit Elohim se terugvoer
Hazel, dit was 'n groot plesier om julle hier te kon gehad het. Sien uit na die volgende besoek. Groetnis, Maggie & Hennie.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Paul V - Mrt 2024
Algehele gradering
Dis was regtig lekker. Die eienaars is die vriendelikste mense en hul plek is uitstekend.
Bayit Elohim se terugvoer
Baie dankie Paul. Kom gerus weer kuier.
Grietnis
Maggie
Basil S - Des 2023
Algehele gradering
Awesome; wonderful; comfortable.
Bayit Elohim se terugvoer
Thank you, Basil. We enjoyed your company. Looking forward to your next stay.
Shirley H - Nov 2023
Algehele gradering
Perfek vir wegbreek geleenthede.
Bayit Elohim se terugvoer
Thank you for your positive review, Shirley. We aim for quality service. Looking forward to your next visit.
Christiaan S - Okt 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Berenice O - Apr 2023
Algehele gradering
Baie dankie Maggie en Hennie vir d gasvryheid, sou nie 'n beter plek kon kies.
Kobie S - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig op Hermanus.
Bayit Elohim se terugvoer
So baie dankie vir jou mooi resensie Kobie. Ek is bly jy het dit geniet en ons sien uit na jou volgende besoek.
Vriendelike Groete
Maggie van Niekerk
Noel V - Jan 2023
Algehele gradering
Pleasant and enjoyable.
Lee-anne C - Jan 2023
Algehele gradering
Friendly hosts, peaceful, neat, and value for money.
Ahmed Z - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing Place.
Lira G - Okt 2023
Algehele gradering
Gemaklik, ruim, ten volle toegerus.
Bayit Elohim se terugvoer
Baie dankie Lira vir jou positive resensie. Sien uit na jul volgende besoek
Andrew A - Des 2022
Algehele gradering
Eienaars vriendelik.
Winlynn S - Des 2022
Algehele gradering
Perfekte ligging, rustig, vriendelike eienaar. Sal definitief aanbeveel vir enigeen.
Phillip L - Des 2022
Algehele gradering
Eenvoudige, waarde vir geld verblyf, met 'n vriendelike en aangename gasheer en gasvrou.
Bayit Elohim se terugvoer
Baie dankie Phillip. Ons poog om die beste vir ons gaste voor te sit.
Vriendelike Groete
Maggie & Hennie
Denise B - Nov 2022
Algehele gradering
Ongelooflike hartsmens wat ons ontvang het. Waarde vir geld.
Pumza M - Okt 2022
Algehele gradering
Pleasant stay, warm welcome.
Bayit Elohim se terugvoer
Oh thank you Pumza. Was a pleasure having you guys. Stay well and we'll see you on your next visit.
Tamsen G - Okt 2022
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Lees meerBayit Elohim se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie Tamzyn. Ons sien uit na jul volgende besoek. Die plekkie is sedert September 2017 aan die gang en niemand het nog gekla oor die skuifdeur in die badkamer nie, maar dankie daarvoor. Gaan vandag sommer werk maak daarvan en 'n "beset" plakker laat maak wat duidelik sigbaar sal wees wanneer die deur toegetrek is.
Kay A - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekend sal verseker weer terug gaan, ons het ons geniet.
Johane V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons sal weer kom kuier.
Bayit Elohim se terugvoer
Baie dankie Johane. Dit was 'n groot plesier om julle as ons gaste te hê. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Jean P - Mrt 2022
Algehele gradering
Peaceful, clean and our hosts were truly kind and welcoming.
Faren V - Nov 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
Christo V - Des 2021
Algehele gradering
Ontspannende gemaklike verblyf, sentraal geleë in die Tuinroete.
Bayit Elohim se terugvoer
Baie dankie Christo. Ons probeer ons bes om ons gaste tuis te laat voel. Sien uit na jul volgende besoek
Verenique C - Des 2021
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike tyd gehad.
Bayit Elohim se terugvoer
Baie dankie Verenique, dit was 'n voorreg om jul gasheer te wees. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Leoni K - Nov 2021
Algehele gradering
Stil woonbuurt. Skoon en netjiese verblyf met alles en meer wat jy nodig het.
Bayit Elohim se terugvoer
Baie dankie Leoni. Ons probeer om net die beste vir ons gaste te gee.
Niyaaz I - Okt 2021
Algehele gradering
Epic!
Bayit Elohim se terugvoer
Thank you for the positive review Niyaas.
We strive for excellence.
Sebastian M - Sep 2021
Algehele gradering
Excellent and friendly hosts. Peaceful, relaxing.
Bayit Elohim se terugvoer
Thank you for your positive feedback. You are more than welcome to book again and test some of my other bakes.
Olivia V - Aug 2021
Algehele gradering
Beste vakansieplek, sal weer gaan.
Charmain S - Jun 2021
Algehele gradering
Home away from home
Bayit Elohim se terugvoer
Baie dankie Charmaine vir jul mooi woorde. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste hier te kon hê. Sien uit na jul volgende besoek.
Andre V - Apr 2021
Algehele gradering
Maggie en Hennie is ongelooflik vriendelik en gasvry, ons mense.
Bayit Elohim se terugvoer
Dagse Andre
Baie dankie vir jul positiewe resensie. Ons doen ons bes om 'n gerieflike, vriendelike tuiste te skep, weg van die huis. Wees geseend waar jul ookal vertoef en weet jul is altyd welkom om weer te kom kuier.
Groete
Maggie en Hennie
Gerhard L - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige oornagplek.
Bayit Elohim se terugvoer
Baie dankie Annerine. Was aangenaammom jul gasvrou te wees. Julle is enige tyd welkom om weer te kom inloer.
Melvinah W - Apr 2021
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker.
Bayit Elohim se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde Malvinah. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
Maggie & Hennie
Nosicelo M - Feb 2021
Algehele gradering
Very accommodating and welcoming.
Bayit Elohim se terugvoer
Thank you Nosicelo,
It was a great pleasure to have stepped up as your substitute host. Thank you for being duch a considerate guest. Please know that you are always welcome to visit us again at Bayit Elohim
Kind regards
Maggie and Hennie
Leanda E - Jan 2021
Algehele gradering
Beautiful, amazing gem of a place and the most perfect, polite, generous and sweet hosts!
Lees meerBayit Elohim se terugvoer
Baie dankie Leanda. Baie dankie vir hierdie pragtige review. U waardering maak dit die moeite werd om daardie EKSTRA myl te stap en ons prioriteit is om altyd ons gaste meer as welkom te laat voel.
Sien uit na jul volgende kuiertjie
Groete,
Maggie en Hennie
Teresa S - Des 2021
Algehele gradering
Lekker rustig, net soos ek daarvan hou.
Faizel P - Okt 2021
Algehele gradering
Very peaceful home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie rustige tuiste weg van die huis.
Baie plat op die aarde en vriendelike eienaars wat ons met hartlikheid verwelkom het, baie netjiese en skoon plek met alles wat mens kan nodig kry vir verblyf, om later te kan uitklok teen geen ekstra koste nie is 'n ekstra bonus en word baie waardeer, dannkie Maggie en Hennie, ons sal definitief weer hier bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bayit Elohim se terugvoer
Thank you so much for your kind words. Our motto is to create a home away from home. You are more than welcome to come to stay again.
Flippie V - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het een aand oorgeslaap, die mense is baie vriendelik en hulpvaardig.
HS D - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike en ingerigte eenheid.
Bayit Elohim se terugvoer
Baie dankie Schalk.
Dit was 'n voorreg om julle te kon akkomodeer.
Kom kuier gerus weer.
Frans & Carol O - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid.
Bayit Elohim se terugvoer
Baie dankie Carol. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Ina V - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf geskik vir ons behoeftes.
Bayit Elohim se terugvoer
Baie dankie Ina, Julle is meer as welkom om ons weer te besoek. Sien uit daarna.
Chantel L - Okt 2021
Algehele gradering
Netjiese woonstel, stil area, waarde vir geld.
Lees meerRonel S - Aug 2021
Algehele gradering
Gemaklik en tevrede.
Bayit Elohim se terugvoer
Ons is waarlik geseend nie net om in hierdie omgewing te woon nie maar ook om jul gasvrou/heer te kon wees. Kom kuier gerus weer.
Elize G - Des 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam. Voel soos huis weg van die huis. Ontspanne en rustige omgewing.
Bayit Elohim se terugvoer
Baie dankie vir julle oom Elize. Dit was 'n voorreg om julle as ons gaste te kon hê. Sien uit na jul volgende kuiertjie
Groete
Maggie & Hennie
Hanri V - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend en die ligging is naby alles
Bayit Elohim se terugvoer
Baie dankie Hanri,
Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te hê. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Baie groete
Hennie & Maggie
Cindy H - Nov 2020
Algehele gradering
Cute and cosy.
Bayit Elohim se terugvoer
Thank you Cindy for your pisitive response. We aim to ALWAYS please our guests.
Kind regards
Maggie & Hennie
Shoenay S - Sep 2020
Algehele gradering
Awesome. Top service gekry. Baie gerieflik, dit het alles wat ons benodig het.
Nicole S - Sep 2020
Algehele gradering
What a beautiful, clean, comfortable place.
Bayit Elohim se terugvoer
Baie dankie Nicole. Ek is bly jul het die tydjie in ons plekkie geniet.
Jenine G - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was rustig en net wat ek nodig gehad het.
Bayit Elohim se terugvoer
Baie dankie, Jenine, dit was 'n voorreg om julle in ons plekkie te kon akkommodeer. Wees verseker dat julle altyd welkom sal wees.
Liefde groete,
Maggie en Hennie van Niekerk
Candice V - Feb 2020
Algehele gradering
Perfect! Place to stay for quiet weekend away.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Perfekte plek om te bly vir 'n rustige naweek weg!
Die eienaar van hierdie plek het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dewald H - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het oornag, maar kan goeie wegbreekplekkie wees.
Jacques M - Jan 2020
Algehele gradering
Ons kuier was baie lekker en die area waar dit geleë is, is baie gerus. So as jy wil kom vir 'n rustige, gerieflike plekkie. Is Bayit die plek.
Sanet V - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies, goeie ligging.
Helena D - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik en aangename gasvrou en gasheer.
Nicholas L - Okt 2020
Algehele gradering
Very pleasant and peaceful.
Bayit Elohim se terugvoer
Baie dankie Nicolas,
Vertrou jou volgende besoek is vir plesier en nie werk nie.
Groete
Maggie en Hennie
Eloise E - Mrt 2020
Algehele gradering
Teleurstellend
Lees meerBayit Elohim se terugvoer
Dagse Eloise
Baie dankie vir u terugvoering en is jammer dat u nie gelukkig was met u verblyf nie. Dit stel my in staat om die nodige veranderinge aan te bring wat toekomstige gaste se verblyf soveel beter sal maak. Graag wil ek net uitwys dat dit verstaanbaar is dat, vir sekuriteits doeleindes, die eenheid gesluit bly tot en met die aankoms van ons gaste. Alle koste ten opsigte van die huur/inhoud van die eenheid is aangedui op die webtuiste. Die skoonmaak fooi wat betaal was, is R200.00 en nie R250.00 soos u aangedui het nie. Die woonstel word na elke besoek van hoek tot kant skoongemaak en handdoeke en beddegoed word gewas en beddens word dan weer oorgetrek met skoon en vars beddegoed en so ook die handdoeke. Alle kaste en laaie, of dit nou gebruik word of nie word opnuut af en uitgestof. Die handwas middel en ekstra toiletpapier was op die onderste rak van die badkamer kas wat ek ongelukkig nie aan u uitgewys het nie en ek vra omverskoning daarvoor
Vriendelik groete,
Maggie en Hennie
Elroy M - Des 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Mareza J - Sep 2019
Algehele gradering
Lovely break. So needed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker wegbreek. Het dit nodig gehad.
Dankie vir die lieflike gasvryheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Karen E - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike, gasvrye, skoon, netjiese en veilige verblyf.
Lees meerElizane B - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker rustig en die gasvryheid was baie goed.
Lucille D - Apr 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Carla S - Mrt 2019
Algehele gradering
My stay at Bayit Elohim was phenomenal!
Angie S - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig.
Zuné S - Des 2019
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Rene M - Nov 2019
Algehele gradering
Verblyf was baie veilig en vriendelik.
Noreen K - Mei 2019
Algehele gradering
Host very friendly, would definitely recommend.
Cheryl S - Sep 2019
Algehele gradering
Dit is wat ek sal wil he as ek alleen will wegbreek.
Chandré A - Feb 2019
Algehele gradering
Eenheid was baie gerieflik.
Shaqufta F - Des 2019
Algehele gradering
Not the best stay.
Lees meerBayit Elohim se terugvoer
Dear Shaqufta,
I am so sorry your stay was not what you anticipated.
We do live in a quiet neighbourhood and respect each other. However, blaring music and 4 adults singing along on top of their voices was the reason my neighbours complained. My husband went over and asked you to put the music softer. You got upset and wanted to leave but he convinced you to stay as you were not capable of driving.
At 23h00 you banged on our interleading door shouting profanities at me. Sunday morning we found beer bottle tops and toilet paper in the pool which my husband asked you to remove. You were supposed to book out at 10h00 but took your time. You finally left at 11h30 leaving me 2 hours to clean up before the next guests arrived.
Fortunately, not all guests behave badly. One cannot please all of the people all the time but we strive to please our guests most of the time.
Theresa L - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gekuier.
Cynthia J - Okt 2018
Algehele gradering
Het 'n fantastiese tyd gehad.
Carmen B - Apr 2018
Algehele gradering
Value for your money.
Yolande C - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker.
Marchand D - Jan 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjiese verblyf met vriendelike hulp en gasvryheid.
Komien V - Des 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing, mooi woonstel en wonderlike vriendelike mense!
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Darren C - Des 2017
Algehele gradering
We loved our stay and would go back the next time we are in Hermanus.
Lauren H - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastic!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties!
Die huis is so netjies, gerieflik en ten volle toegerus met alles wat mens benodig. Die huis het meer gehad as wat ons verwag het. Die dekor is so modern en ek was mal oor die huis in die geheel. Ons het die klein dingetjies, soos byvoorbeeld die bedliggies, waardeer (dit werk mos gewoonlik nie, maar hier het dit gewerk). Daar is 'n lieflike area agter met 'n rooster en daar is sitplek so mens kan lekker ontspan want dit is 'n stil area. Die atmosfeer is hartlik veral vanaf die huiseienaars wat so vriendelik is. Ek beveel Bayit Elohim vir almal aan!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gert H - Sep 2017
Algehele gradering
So rustig en meer as wat 'n mens nodig het.
Pieter F - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gelukkig en dit baie geniet!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walvisstraat 3, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang