Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayit Elohim

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walvisstraat 3, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bayit Elohim is in Hermanus, Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, wynproe, branderplankry en ikoniese besienswaardighede wat Walker Bay See Kajak, Bientang's Cave en Hermanus Cliff Path insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.

Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en slaapkamer 2 beskik oor 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasmasjien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, TV, eksterne hardeskyf met flieks en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond in. Dié eenheid het ook 'n braai-area en sy eie privaat ingang.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en veilige parkeerplek in. Die verblyf is toegerus met sonkraggeriewe wat beteken dit word nie deur beurtkrag geraak nie.

Die eienaar is 'n gekwalifiseerde toergids wat kan help met enige van die volgende aktiwiteite in en om Hermanus wat perdry, voëlkyk, fietsry, bergfietsry, tennis, visvang, wynproe, begeleide boot- en landgebaseerde walviskyktoere insluit, ziplining, vierwielmotorfietsry en vele meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Stephine J
Gesin met klein kinders
5.0
Cosy, satisfied, nice. Enjoyed ourselves; the place is child-friendly. The apartment has everything that you need, from pots to cutlery...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Lavonia T
Besigheidsreis
5.0
Homely and comfortable. Pleasant, very comfortable and affordable. Central, close to the workplace as well as the shopping mall.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Felicia Hazel J
Saam met vriende
5.0
A very enjoyable and comfortable stay. My sister and I enjoyed our stay at Bayit Elohim. Our hosts were very friendly and welcoming, wh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Alicia H
Gesin met tieners
5.0
Sien bostaande, alles was tiptops! So so geniet. Baie dankie aan Tannie en Oom vir hul warm, vriendelike ontvangs teenoor ons as gesin. Ons het elke o...
Sien meer
Jan 2024
Basil S
Saam met vriende
5.0
Awesome; wonderful; comfortable. We had the most amazing stay at your location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Walvisstraat 3, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bayit Elohim het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walvisstraat 3, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZTc0NjNkLTY4NjQtNDc4YS1hNWYxLWFjYWZiZTk1Mjg1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 87 5 1 5 2 Perlemoen Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.415836196702 19.193329811096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang