Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be at Rest Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lorna R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

All good. Very good. Clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathaniel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

It was an excellent stay. The location is great, the design of the house and the garden is beautiful. The owners are very hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fransiena V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Ongelukkig nie kuier nie daar vir besigheid. Die kamer was voldoende vir wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Plekkie is netjies en rustig. Goed toegerus met alles wat mens mag nodig kry. Gasvrou vreeslik vriendlik, hulpvaardig en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janey
Be at Rest Accommodation
Hallo Claudia Dit was lekker om jou te ontmoet en ons is bly jy het lekker gebly. Ons hoop om jou gou weer in George te sien! Groete

Mark P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Had a great stay in George. Lovely accommodation with modern conveniences. Very centrally situated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janey
Be at Rest Accommodation
Hi Mark, Thank you for your feedback, it was lovely having you! Hope to see you again in the future. Kind regards, Be at Rest

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Die verblyf was puik en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Dis beslis die moeite werd en dis geleë naby die mall en restaurante. In totaal was dit 'n "weekend well spent". Be at Rest verdien hul 5 sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janey
Be at Rest Accommodation
Dankie Heidi, vir jou vriendelike boodskap en positiewe terugvoer. Sien uit om jou weer by ons te ontvang. Groete Be at Rest

Sanet J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Goeie oornagfasiliteit. Rustige stil omgewing. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janey
Be at Rest Accommodation
Goeiedag Sanet Dankie vir jou terugvoer Hoop ons Sien Jul Sommer gou weer!.

Id Scan Pty Ltd (esias) B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Baie aangenaam. Voel soos ons huis in Gauteng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janey
Be at Rest Accommodation
Hallo Melinda Dankie vir jou terugvoer, ek is bly julle het lekker gebly by ons. Hoop ons sien jul gou weer. Groete, Janey

Peter H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Be At Rest in George South Africa. What a wonderful stay we had in George at fabulous accommodation. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janey
Be at Rest Accommodation
Hi Rod Thank you so much for your feedback, it was lovely having you! Hope to see you again in the future

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janey Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Insignisstraat 4, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf84722229c1725fc5cd1fc2ca97b3fc6014090c8ff7786dc7e3758d90b06f5042828c82aa47d8d33095b45d34c64c6c5482f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 4 Insignis Street George 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.968271793746 22.451218220933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang