Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Be Still and Know

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Christie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Quality stay. Beautiful and large old house. Historic elements very well combined with all modern amenities. Could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Rustige, vredevolle ervaring. Kon net lekker ontspan! Als was gerieflik! Dit was so lekker skoon en netjies en ruim huis! Voel soos huis as jy daar instap! Baie vriendelike diens. My honde het dit selfs ook geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avrill T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

The host was amazing. The house is beautiful. #Amazing/Peacefully.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te laat welkom voel. Ons het ongelooflik lekker gebly en sal hulle definitief aanbeveel. Sou ons weer Darling besoek, sal ons vir seker daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alewyn D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Fantasties! Uitstekend! Baie goeie diens, skoon, netjies, het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

*****! Die gasheer/gasvrou was baie vriendelik en gulhartig! Dit was 'n voorreg om hulle te ontmoet en daar te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

We will be back. Pleasant surprise and very happy with the accommodation. Small issue with the lock on the door not working, but other than that, it is a great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeffrey L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Beyond expectations! I cannot praise it highly enough. It far exceeded my expectations. I would recommend it unreservedly. Besides the guesthouse itself being far beyond what we expected, it is the little touches which impressed. I mentioned to the owner that I expected it to be a cold few days. She undertook to ensure that there was an electric blanket on my bed - and there was!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne J
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Vrede en rus. Groot netjies en alles is daar wat jy nodig het. Die koffie, tee en beskuit was die kersie op die koek. Ons het verskriklik lekker gebly. Gaan definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

I wanted to stay longer, it was that great! Amazing place, beautiful view in a lovely location. Loved the pool. The kitchen has everything you need. The rooms have their own personal toilet. I would love to come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacquelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prospect-straat 2, Darling, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dcf73e1fd562e5b8e914f71b67d47fe2e3233ff35a1d0702fce9e31664e37661673b7673dfb9d326ae1588b07de3d4df0fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 2 Prospect Street Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.373669476499 18.378498920426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang