Beach Break
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 28, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Beach Break is 'n selfsorg strandhuis oorkant die pad van die gewilde getypoel in Gouritsmond. Hierdie lieflike en ruim vakansiehuis bestaan uit die hoofhuis en 'n aparte woonstel met 'n onbelemmerde uitsig oor die see, 50 m van die rotse af, 400 m van die hoofstrand af en is stapafstand van verskeie winkels en restaurante.
Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, waarvan 2 koningingrootte-beddens het, 1 het 'n dubbelbed en 'n kinderkamer het 2 driekwart-stapelbeddens. Daar is 2 badkamers, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n bad is. Die ander badkamer, wat deur die oorblywende kamers se gaste gedeel word, het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n vierplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiegeriewe, eetgerei en breekware in. Let asb. dat daar nie 'n oond is nie, maar wel 'n konveksie-oond. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste, en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel. Die huis het ook 'n TV met DStv.
Die stapeldeur lei na die stoep met n lekker groot braai area. Die huis het 'n groot, omheinde grasperk voor die stoep waar die kinders lekker kan speel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Raba Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 56
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kusweg 28, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Break het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gouritsmond Gouritz Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 28, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang