Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Break Two

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birkenhead-weg 2, Beach Break 2, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beach Break Two is 'n bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Table View. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie se wegbreek of toeriste wat die kuslyn van die Moederstad wil verken.

Dié woonstel op die grondvloer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Hierdie spasie het ook 'n etenstafel. Vir ekstra vermaak is gratis WiFi en bordspeletjies beskikbaar.

Deur die skuifdeur is 'n privaat patio met 'n tafel en stoele asook 'n gasbraai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Gaste kry veilige parkeerplek binne die kompleks. Die ligging van hierdie eiendom is 'n kort entjie se ry vanaf die gewilde Bloubergstrand asook baie winkels en bekende restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 720

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Birkenhead-weg 2, Beach Break 2, Table View, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birkenhead-weg 2, Beach Break 2, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09f751bfa74253409f8babe94ad4ca972cc783baf0f6fa17a9e67e94bbf916f322873c73de2502ea3a91c8705b252fd61090?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 Birkenhead Road 2 Beach Break 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.824169 18.479898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang