Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Club 503

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Club, Beach Boulevard-Oos, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Beach Club 503 is op die strandfront in Diaz-strand en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 'n see-uitsig.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n stort en die ander badkamer het 'n bad en stort.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 2 kroegstoele. Die sitarea het 'n TV en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.

Verder is daar gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe wat gaste welkom is om te gebruik.

Die Beach Club is langs die Diaz Hotel, die Beach Bar en die waterpark en is net 'n entjie se stap van die strand af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jean P
Saam met vriende
5.0
Comfy, safe and well located. Comfy, great view, close to everything! Worthwhile for sure!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Zani E
Gesin met tieners
5.0
Verwagtinge oortref! Baie lekker gebly, ons kom beslis weer binnekort!
Jun 2024
Michelle V
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies en modern. See uitsig baie mooi. Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Baie netjies en modern. See uitsig baie mooi. Al die geriewe is pui...
Sien meer
Jun 2024
Rocco D
Gesin met tieners
5.0
Die woonstel is baie goed geleë met 'n baie mooi uitsig. Die woonstel was baie sentraal en het regtig baie lekker gekuier.
Jan 2024
Gerhard T
Gesin met tieners
5.0
Verseker 'n plek om weer en weer en weer te besoek. Pragtige wooneenheid - ruim kamers en badkamers, lieflike kombuis volledig toegerus met alles en m...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Calie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 69

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Beach Club, Beach Boulevard-Oos, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Club 503 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Club, Beach Boulevard-Oos, Diaz-strand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9e019c2e6d1af795952e42d51ca61631022e40cbb69345feeb2dad2f2e23ec1d8c176dda485d669dc9567098ba497dd14b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 Beach Club Beach Boulevard East, Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158357778072 22.109106306746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang