Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Cottage

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Marjorié S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Perfek vir ons behoeftes. Baie goed geleë naby die strand en stapafstand van 'n restaurant. Heerlik geswem in die see en die lagune. Perfek vir kort wegbreek. Sal graag weer wil terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrina S
Kort verblyf
3.8
Feb 2024

Ons het rustig gekuier en het die natuuruitsig geniet. Ons het lekker gebly. Die eienaar was gaaf. Al teleurstelling was die feit dat die cottage nie mooi skoon was met ons aankoms (die toilet veral was baie onhigiënies vuil gelaat, wat ons eers moes skoonmaak voor dit gebruik kon word). Ek kan verstaan dat dit 'n Sondagmiddag was, en dalk kon 'n skoonmaker nie die cottage gaan skoonmaak nie, met beurtkrag ens. Nogtans kon dié gedeelte van die huis ten minste skoongemaak word. Selfs die kombuisvadoekies was vuil in die laai. Daarom gee ek 2 sterre vir netheid.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Donna S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2022

Perfekte see huisie vir 'n klein gesin. Ligging is stapafstand van die see en winkels. Ons het ons tyd baie geniet.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2021

Fantastiese ligging. Beach Cottage is 'n baie lekker blyplek met fantastiese ligging. Die kamers is wel bietjie knap en kleiner as wat op fotos lyk,maar die huisie is goed ingerig vir 4 mense en as die weer saam speel is die stoep baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Carmi V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Feb 2021

Ligging is great! Beach Cottage se ligging is great. Dit is letterlik stapafstand van die strand en die strandmeer.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Annemarie J
Kort verblyf
5.0
Okt 2020

Heerlik rustig, siels vernuwend Ons het lanklaas so ontspanne gevoel en het die kort wegbreek werklik geniet. Baie mooi uitsig en net 'n kort stappie dan is jy op die strand. Die huisie is klein, maar alles wat netjies en gemaklik. Ons stem almal saam dat ons verseker weer sal kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kay
Beach Cottage
Thank you for the review. Glad you enjoyed it and we look forward to your return.

Greta B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2020

Great stay in beautiful location. The Beach Cottage is in a beautiful location close to the beach and shops, however it could be quite noisy and busy during high season as a pedestrian walkway passes in front of the cottage. The cottage is suitable for 4 people/adults for a short stay or 2 people for a longer stay as the living area is fairly compact. The kitchen as well as the cottage in general are well equipped and we felt very much at home. We met the owner via email and WhatsApp prior to our arrival and felt very well looked after.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francisco D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2019

Lovely cottage in a perfect location. A wonderful little place to enjoy and relax the nearby lagoon and beach. The location of the cottage gives it wonderful views. Well appointed kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kay
Beach Cottage
Good day Francisco, Thank you so much for the review, so glad you enjoyed your stay, come again

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Meerenvlei 2, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6k9OJ9ZUS642gSJAQdd7p9CFLDcAEoCEneOuqGV9g17RgKRLJd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Main Road 2 Meerenvlei 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.338709792864 19.040261086799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang