Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Meerenvlei 2, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beach Cottage is 'n goed toegeruste, knus en gerieflike selfsorgkothuis in die Meerenvlei-kompleks in Kleinmond. Dit is naby verskeie winkels en restaurante asook 'n veilige Blouvlag-swemstrand geleë.

Dié lieflike kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, lugbraaier, koffieperkolator, wasmasjien (op versoek), en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. 'n DStv-verbinding is beskikbaar. Die leefarea maak oop na 'n lieflike glas-omhulde sonkamer met 'n etenstafel, stoele en banke, en 'n futon wat 'n kind kan akkommodeer op versoek teen ekstra koste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Meerenvlei bied maklike toegang tot die strand en strandmeer, en roeibote is op die strandmeer te huur.

Restaurante en winkels is binne stapafstand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Beach Cottage
Netheid
3.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kay Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoofstraat, Meerenvlei 2, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Meerenvlei 2, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6k9OJ9ZUS642gSJAQdd7p9CFLDcAEoCEneOuqGV9g17RgKRLJd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Main Road 2 Meerenvlei 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.338709792864 19.040261086799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang