Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Days

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 32, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beach Days bied selfsorgverblyf in die hartjie van Onrus Village in die Wes-Kaap. Hierdie huis is 'n perfekte verblyf vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek in 'n kusdorpie.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 die slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, 2 wasbakke en toilet. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, 2 wasbakke en toilet. Daar is ook 'n aparte gastebadkamer wat met 'n toilet toegerus is.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke. Beide die kombuis en leefarea het glasdeure wat na 'n patio en die tuin oopmaak. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n outomatiese hek. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante, die strand en Davies Pool.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Roosstraat 32, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 32, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b0bf51a49b72f392b446af3c9bace8952cf81a7a1404a9e29caa4715d03e1df0a790371754a577887f55951f5d8bcdcf587?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 32 Roos Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4133603 19.1714789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang