Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Forest Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Vusumuzi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing. It was wonderful, quiet, and the pool area was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Naby die strand en naby lekker restaurante. Geleë in 'n baie mooi area en naby die strand en lekker restaurante. Sal definitief Beach Forest Lodge aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinz
Beach Forest Lodge
Baie dankie, Jan. Ons is bly jy het dit geniet. Groete, Heinz en Corlia.

Aj S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lekker blyplek, oulike eienaars. Ons het lekker gebly, die eenheid waarin ons gebly het was goed toegerus en het als gehad wat ons nodig gehad het. Die eienaars, Heinz en sy vrou, was baie vriendelik en verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinz
Beach Forest Lodge
Baie dankie vir die mooi review, ons is bly julle het dit geniet. Groete Heinz en Corlia

Diana W
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

It was a wonderful experience, highly recommended. I stayed with my two Maltese in the most tasteful environment. The garden is beautiful, the setting is so great that to just stay at the unit, is a relaxing experience on its own. The property offers a beautiful additional area to spend time at the pool or sit in the garden in the most stunning surroundings. Service and friendliness were outstanding! Privacy is another bonus, absolutely essential for some guests. Walking distance to the beach, and close to restaurants. Safety was immaculate, which coming from Gauteng was so peaceful. I would love to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinz
Beach Forest Lodge
We are so glad you enjoyed your stay with us. We love our natural garden that constantly evolves itself as nature does, truly unique. Greetings, Heinz and Corlia

Suzette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Wow, lieflike natuurskoon en oulike kuierplekkies in die tuin. Heinz is uiters tegemoetkomend en aangenaam. Niks was te veel moeite vir hom nie. Baie dankie! Ons het ons verblyf en besoek aan Ballito terdeë geniet. Die steiltes t.o.v die oprit en parkering is vir my persoonlik stresvol. Daar is egter baie meer pros as cons. Ns: Ouer mense kan dalk sukkel met die baie trappe, maar dit het ons fikser gemaak (62 & 58 jaar oud).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Heinz
Beach Forest Lodge
Baie dankie vir die mooi boodskap, bly julle het dit geniet, tot volgende keer. Groete Heinz en Corlia

Clarissa V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2023

Lekker. Baie rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Great place with great people. Will go there again with a smile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinz
Beach Forest Lodge
We are glad you enjoyed your stay with us and that you had a great holiday. Till next time. Greetings, Heinz and Corlia

Soreta S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Rustige en netjies plek. Ons het al die pad van Parys af gegaan Ballito toe. Was vriendelik ontvang. Ons blyplek was heerlik. Skoon en baie netjies. Heinz is 'n vriendelike gasheer. Sal die plekkie vir enigiemand aanbeveel. Ons kom definitief weer hier kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinz
Beach Forest Lodge
Dit was 'n groot plesier om julle te kon huisves, ons is bly julle het dit geniet. Groete Heinz en Corlia

Meranda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Pragtige tuin, beste ligging en die heel beste gasheer! Sal graag weer wil kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinz
Beach Forest Lodge
Baie dankie vir die mooi woorde, tot volgende keer. Groete, Heinz en Corlia

Betsie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Ongelukkig het die groot hotelle die seestrook opgeneem. Al die groot strande moet jy in die pad parkeer en alles afdra onder toe op sulke lendelam houtpaadjies. Geensins rolstoelvriendelik. By Beach Forest Lodge is Sarah en haar span puik. Die eenheid is silwerskoon. Ons 2 hondekinders kon saamkom. Sal definitief Beach Forest Lodge met die grootste plesier aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heinz
Beach Forest Lodge
Hi Betsie! Thanks for your review, it was a little unfortunate that there were a couple of days of unseasonable rain whilst you were here. I so enjoyed meeting you and the doggies and am so happy you enjoyed your stay with us. Ballito is built up on the beachfront but we love our wooden walkways which allow you to walk the length of the beaches. Some did have a little damage during the floods which may still need some small repairs but they are all certainly still very walkable. We hope that you will return to Beach Forest Lodge again in the future! Warm regards, Sarah

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heinz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marionweg 13b, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkliMlfCYUxgvSsXUX7tZ1SzByECs1x80OmnzPBQIMX04dY3YHN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 13b Marion Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.537229917118 31.218532151516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang