Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Forest Lodge

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marionweg 13b, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beach Forest Lodge is slegs 400 m van Ballito se strand af geleë met 'n pragtige uitsig oor die tropiese Pigeonwood Forest. Hierdie lodge is die ideale plekkie om te kom ontspan en van jou stres ontslae te raak in 'n rustige en vreedsame omgewing.

Beach Forest Lodge bied 4 ruim selfsorg-eenhede wat elk 'n eie ingang, privaat patio en braaigeriewe het. Die eiendom word omring deur 'n rustige en tropiese tuinparadys met 'n lieflike swembad-dek, 'n swembad en koi-visdammetjies wat 'n rustige atmosfeer skep. Al die eenhede beskik oor lugversorging, 'n platskerm-TV met DStv en WiFi.

Beach Forest Lodge staan op 'n heuwel en mens moet trappe klim om al die woonstelle te bereik, behalwe Yellowwood, wat op die grondvloer is. Milkwood het steil trappe aan die binnekant, so dit is nie geskik vir peuters en diegene wat sukkel om trappe te klim nie. Ons kan egter hekke vir die trappe voorsien,. Die groter eenhede is meer geskik vir gesinne as multi-besprekings deur verskillende paartjies.

Hierdie lodge is slegs 5 minute se stap van Ballito se strand, winkels, restaurante en kroeë af en net 13 km vanaf Durban se King Shaka Internasionale Lughawe. KwaZulu-Natal bied ideale vakansieweer dwarsdeur die jaar met luilekker somersdae en koel winternagte. Daar is 'n permanente Leefstyl Kosmarkie en verskeie uitstekende restaurante in die dorp.

Ons aanvaat nie groepbespreking of partytjies sonder die eienaar se toestemming nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Vusumuzi M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was wonderful, quiet, and the pool area was lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Jan D
5.0
Naby die strand en naby lekker restaurante. Geleë in 'n baie mooi area en naby die strand en lekker restaurante. Sal definitief Beach Forest Lodge aan...
Sien meer
Jan 2024
Aj S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker blyplek, oulike eienaars. Ons het lekker gebly, die eenheid waarin ons gebly het was goed toegerus en het als gehad wat ons nodig gehad het. Di...
Sien meer
Sep 2023
Diana W
5.0
It was a wonderful experience, highly recommended. I stayed with my two Maltese in the most tasteful environment. The garden is beautif...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Suzette J
Saam met lewensmaat
4.6
Wow, lieflike natuurskoon en oulike kuierplekkies in die tuin. Heinz is uiters tegemoetkomend en aangenaam. Niks was te veel moeite vir hom nie. Baie ...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heinz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Marionweg 13b, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beach Forest Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marionweg 13b, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkliMlfCYUxgvSsXUX7tZ1SzByECs1x80OmnzPBQIMX04dY3YHN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 13b Marion Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.537229917118 31.218532151516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang