Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Holiday Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sumatra-laan 139, Big Bay Beach Club, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Beach Holiday Apartment is 'n lieflike selfsorg-eenheid wat perfek geleë is in die lewendige Big Bay Beach Club, Big Bay. Ongeveer 20 km vanaf die middestad is dit die ideale strandvakansiebestemming.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer bied 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.

Die eenheid maak oop op 'n balkon met buitesitplek. Gaste kan 'n verskeidenheid geriewe geniet, insluitend tennisbane, putt-putt, muurbal en 'n swembad. Met die strand net 'n entjie se stap weg, kan jy in 'n japtrap die son geniet en branderplankry.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 22

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Sumatra-laan 139, Big Bay Beach Club, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beach Holiday Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sumatra-laan 139, Big Bay Beach Club, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6804e1f885157806c5299b1f259925e2fd00a905a5760b8771d035916cf65672199ef4faedfb0da6a70b53d1acdce08676a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 139 Sumatra Avenue Big Bay Beach Club 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7851354 18.4559763

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang