Beach House on Wye Rd
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wye-weg 1091, Ramsgate, 4240, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 16)
Beskrywing
Beach House on Wye Rd is 'n ruim selfsorghuis wat direk voor Ski Beach geleë is en met 'n asemrowende, onbelemmerde see-uitsig spog.
Dié huis het slaapplek vir 16 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4,5 badkamers bo. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elk 2 dubbelbeddens. Die vierde en vyfde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die derde, vierde en vyfde slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gastebadkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte toilet onder. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is op die onderste verdieping, het 'n see-uitsig en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, wasmasjien, strykyster en 'n strykplank toegerus. Dit lei na 'n eet- en sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot Netflix en Youtube. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis het 'n ruim buite-area met 'n see-uitsig, speelarea vir kinders, braai-area en 'n swembad. Daar is parkeerplek in 'n elektroniese dubbelmotorhuis wat met 'n afstandbeheer werk. Die verblyf is ten volle omhein en het buite-alarms en -laserstraalsekuriteit wat 24-uur deur 'n sekuriteitsdiens gemonitor word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Caroline Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Wye-weg 1091, Ramsgate, 4240, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wye-weg 1091, Ramsgate, 4240, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang