Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pienaars Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynx-weg 3, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beach House with a Million Dollar View is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die eienaar se perseel in Suiderkruis Groot-Brakrivier, 'n kusdorpie naby Hartenbos, Mosselbaai en George. Die huis is stap afstand van die strand en het 'n pragtige see-uitsig van die dek af.

Die woonstel is op die grondverdieping van die eienaar se huis en bied slaapplek aan 6 persone in 3 slaapkamers met 2 badkamers.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kinders. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kamers deel 2 badkamers met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis en leef area is oopplan. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n sit area, TV, toonbank met stoele en direkte toegang tot die dek. Geriewe op die perseel sluit ook 'n omsetter, WiFi en DStv in. Die onderdak dek het 'n etenstafel, sit area en 'n mooi uitsig oor die see. Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan visvang, voëlkyk, bootvaar, treinritte, Zipline, duik, snorkel, swem, voetslaan, gholfspeel en valskermsweef in die omgewing en natuurlik in die winter maande Walvisse aanskou van die dek af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marieke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lynx-weg 3, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pienaars Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynx-weg 3, Southern Cross, Groot-Brakrivier, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f499b1435caf9d32cce42ad0432e540a7b54afad6c276785a111e7ebc16b5b5c5d30af0aa68de949638049bf07e76f0ea41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 3 Lynx Road Southern Cross 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.058987332641 22.224871169312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang