Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Lagoon

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 16 resensies vir Beach Lagoon
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Mariette S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Waarde vir geld.

Baie skoon en netjies plek. Sal weer van die diens gebruik maak.

Suzette S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Baie netjies, goed toegerus.

Vriendelik verwelkom, baie netjies, sal definitief weer daar gaan bly.

Janita D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janita D

Rustig en ontspannend.

Die diens en gasvryheid was tops gewees. Pragtige uitsig oor die lagoon. Vriendelik ontvang met aankoms.

Liezl C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl C

Vinnig maar lekker.

No 2's stort dreineer nie reg nie, let asb. net daarop.

Lynn S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S

Pragtige plek. Mooi uitsig. Kan dit regtig aanbeveel.

Wonderlik. Beste uitsig.

Sarah B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah B

Dit was die moeite werd. Waarde vir geld.

Die ligging van die plek is sentraal, naby aan die strand. Ons was 'n groot groep, so daar was eintlik een te kort koming. Vir 'n 4 slaap eenheid, sal 'n 2de badkamer/stort en toilet welkom wees. Andersins was alles puik.

Carmen V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen V

Dit was so lekker. Die beste as jy klein kindertjies het.

Baie lekker gewees. Het dit so baie geniet.

Selma D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma D

Thoroughly enjoyed our stay. Walking distance to beach.

The surrounding area is spotless. Lovely park and braai areas next to Lagoon.

Chirene B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chirene B

Fantasties, gasvryheid, en waarde vir geld.

Ons het die beste naweek daar gehad en sal beslis weer teruggaan. Die gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam, die plek is skoon en netjies en beslis waarde vir geld, mooi uitkyk en 'n lagoon 'n minuut weg van die plek af asook 'n parkie vir kinders om te speel. My nuwe gunstelingplek.

Annelize S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S

Was vriendelik ontvang en hulle was bereid om veranderinge te maak soos dit ons sou pas.

Wind het vreeslik gewaai en ons wou braai. Hulle het selfs ander eenheid aangebied om ons braai te akkommodeer. Baie vriendelike en gawe mense.

Beach Lagoon se terugvoer

Thank you, we are always willing to accommodate. I am glad you enjoyed your stay.

Beach Lagoon
Wenda K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wenda K

Sal definitief weer teruggaan.

Eenhede wat ek aanbeveel is 1, 2 en 8.

Beach Lagoon se terugvoer

Thank you, we are glad you enjoyed your stay.

Beach Lagoon
Rozelle D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle D

Baie rustig en lekker met die see net by jou.

Lekker om met die see in die agtergrond aan die slaap te raak en te kan sien elke keer as mens by jou venster uitkyk. Loop afstand van die strand en die lagoon.

Beach Lagoon se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay with us.
Hope to see you soon again!

Beach Lagoon
Janiete V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janiete V

Baie mooi.

Baie oulike plek, netjies ingerig met die nodige goedjies. Pragtige uitsig en lekker stapafstand vanaf die strand. Tydjie baie geniet, dankie.

Leroy J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leroy J

Basic but satisfactory.

Happy comfortable stay.

Louis Jacobus R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis Jacobus R

Bietjie teleurstellend.

Daar was geen koffie vir 'n lekker oggendkoffie nie. Die kamers en hele eenheid het na sigaretrook gestink. Die uitsig was baie mooi met die lagoon.

Beach Lagoon se terugvoer

We are so sorry that had happened to you. We have taken the necessary precautions to ensure no smoking in the units as it is a rule. Thank you for your feedback.

Beach Lagoon
Angus B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Angus B

Swak kliëntediens.

Was baie dopgehou en nie bedagsaam gewees.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elmstraat 15 - 17, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe77a7975d326d43a181fafce1b146beddf9d25891e31908cf66a68358145063dd8e750e123842143122ac106fa5aa2031f42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 15-17 Elm Street Kabeljous 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.00609 24.9285842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang