Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Lodge 24

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 347

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 3 resensies vir Beach Lodge 24
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.3/5
Charlene B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Charlene B

Aaklig.

Baie slegte reuk in badkamers en slaapkamer met twee enkelbeddens. Was baie vuil toe ons daar aankom. Beddens was vol dooie goggas en stof. Die breekware in kombuis was taai en vuil. Baie onveilig! Daar is onder ons ingebreek en 'n ander persoon se venster is stukkend geslaan in die tyd. Ek sal niemand aanbeveel om daar te bly nie.

Loina C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Loina C

Die uitsig was glad nie soos op die foto's nie.

Maar die plek was netjies en skoon. Ons was bespreek op die derde vloer met 'n groot balkon as jy na die fotos op die webtuiste kyk, maar ek is die oggend van ons vertrek gebel en gevra of ons eerder die grondeenheid wou hê. Gegewe die stortreën waarin ons daar aangekom was die grondeenheid 'n beter opsie maar die derde vloer eenhede se balkonne lyk glad nie soos die fotos op die webtuiste nie.

Thulani M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulani M

Perfect.

Easy travel to the beach, shops walking distance to service station (garage).

Beach Lodge 24 se terugvoer

Thanks for a great review, hope to see you soon.

Beach Lodge 24
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marienerylaan, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50a5f92023f826dcde40c3b163d4c6b17fe5a9fcf3d6a8872e957f7a4a52148866da42a32a2cda0815a607e7600032fcc8db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 Marine Drive Margate 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.8574493875 30.372203084079

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang