Beach Lodge Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.6/5
Ellouis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Hendrik C - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker. Dit was lekker skoon en baie stil, maar ons het maar gesukkel in die badkamer. Dit was bietjie klein gewees. Daardie stortmuur tussen die toilet en stort sal 'n groot verskil maak as dit 'n glaspaneel is.
Magda R - Des 2023
Algehele gradering
Lekker behalwe vir blyplek.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 55, Eenheid 7 Beach Lodge, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang