Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Pearl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Beachfront Apartment
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ruben M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben M

What a lovely place. Beautiful setting, safe for kids to play. Will book again.

See stars.

Wilna W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna W

Dit was veilig, goeie ligging, mooi uitsig. Kon lekker gaan stap.

Dit was heerlik. Het niks gekort nie.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Hermann S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann S

The view!

Beachfront bungalow. Very well equipped. Three bedrooms, two bathrooms. Amazing view. Good internet. DSTV. Parking for two cars. The host is a pleasure to communicate with.

Karel B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel B

Ideale ligging.

Lekker plek met alles wat nodig is.

John K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John K

Excellent location and service.

Near to all amenities.

Janene V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene V

Baie gerieflik en 'n wonderlike ligging.

Kamers is ruim, sitkamer en kombuis baie goed uitgelê. Uitsig is fantasties en naby aan die strand vir kinders om te kan speel.

Jacqueline A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacqueline A

Asemrowende uitsig!

Geen strykplank nie, maar wel 'n strykyster. Daar is wel klein solar ligte, maar die TV is nie gekoppel op battery met loadshedding nie. Soos daar was met alle ander verblyfplekkies, maak maar voorsiening. Alle breekware was daar, maar neem maar beter ontbytpanne en tupperware bakke saam indien nodig.

Marinda W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda W

See-uitsig in trietsige weer.

Ons het baie lekker gekuier. Bonus dat jy binne lekker knus na die see kan sit en kyk, al waai die wind jou weg buite. Parkeerplek raak soms 'n probleem, omdat bure jou vasparkeer, maar dis die kompleks wat dit moet beheer.

Conelle F - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Conelle F

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly in die ruim netjiese huis, perfek op die strand. Alles was daar wat ons nodig gehad het en vriendelike Pearl om mooi seker gemaak alles is wel. Sal die huis beslis aanbeveel vir enige een wat 'n ruskans soek op die strand teen die water.

Truia L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truia L

Huis is groot en netjies. Alles wat jy benodig is daar, baie gerieflik en netjies.

Ons het verskriklik lekker gebly. Huis is op die strand, veilige parkering, baie gerieflik en netjies.

Betsie F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Betsie F

Pragtige ligging, die plek bemark homself.

Ons het 16:00 by komplekshek aangekom na 7 ure se vlieg en ry. Pearl het wonderlik gekommunikeer aan die begin maar toe ons voor die hek staan, kon ons of die webtuiste haar nie weer kry nie. Sy sê haar kind het met haar foon gespeel. Ons kon eers 17:50 by die hek inkom, amper 2 ure later. Dit was nogal 'n slegter ervaring vir so 'n mooi plek.

Beachfront Apartment se terugvoer

Ons is altyd beskikbaar vir gaste. Ons neem oor die algemeen nie kort besprekings nie maar wou gaste graag akkomodeer. Die hek gaan ongeveer elke 10 minute oop vir gaste wat in en uit beweeg so ek is nie seker hoe gaste kan verwys na 2 ure se wag by hek nie. Gaste was nog altyd gelukkig en dit vat een persoon wat altyd moeilik en ongeskik sal wees. Ons het hulle akkommodeer om later uit te gaan maar daar word steeds gekla.

Beachfront Apartment
Chrissie L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie L

Baie lekker.

Sal beslis weer van Beachfront Apartment gebruik maak.

Leon M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M

Pragtige plek en jy kan nie nader aan die see wees nie.

Die plek is lieflik en die see-uitsig fantasties. Kan die nader aan die see kom nie. Pearl is ideale gasheer en baie dankie vir al jou moeite. Jou plek is hoogs aanbeveelbaar.

Elanie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie V

Fantastic!

Daar is geen beter plek as hierdie. Van die vriendelike eienaar, tot die ongelooflike decor, en dan natuurlik die ligging. Ons gaan vir seker weer terug en sal die vir almal aanbeveel.

Beachfront Apartment se terugvoer

Dankie so baie vir jou boodskap! Ons is bly julle het dit geniet.

Beachfront Apartment
Munro M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Munro M

Baie aangenaam en het die vier dae baie geniet.

Die verblyf was baie aangenaam en die huis was netjies en skoon. Die braaidrom was egter minderwaardig en deurgeroes. Die binnekant van die huis het aandag nodig soos gloeilampe wat of stukkend nie werk moet vervang word. Verder was dit 'n prima huis!

Mariki D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariki D

Pragtige eenheid met direkte toegang tot die strand.

Op die strand met tidal pool en restaurant 80 m ver. Gerieflike verblyf met als wat jy nodig het.

Anita A - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anita A

Uitstekende verblyf, skoon netjies,100% se-uitsig.

Ons het 'n baie aangename tyd gehad by Beachfront Apartment. Goeie ontvangs, huis is skoon en netjies en ten volle toegerus. Uitstekende uitsig oor die see. Baie naby aan restaurante en ander besighede. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Anja L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja L

Op die see.

Die Beachfront Apartment was net was ons nodig gehad het vir die langnaweek wegbreek. Dit is 'n pragtige huis teenaan die see met alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek vakansie of naweek. Dit is pragtig, netjies en goed uitgerus. Daar is 'n heerlike stoep wat teenaan die strand grens waar ons lekker kon braai en ure in die son kon spandeer. Dit is ook naby aan swemplek en lekker restaurante. Die eienaar is baie vriendelik en het seker gemaak dat ons ons naweek vreeslik geniet het. Ons wil definitief weer terug kom!

Hesté F - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hesté F

Gerieflik en mooi uitsigte!

Sal verseker weer en weer teruggaan!

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Point Village Pad, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkNTUxY2ZkLTExNzMtNDMyNy05NmUxLWVlNjBlODZiZDliMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 9 Point Village Road Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.182171 22.157263

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang