Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Beachhouse Villa II

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscus-straat 2370, Kleinkrantz, George, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Beachhouse Villa II is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis wat spog met kenmerkende branders vir watersport asook visvang. Die eenheid is net 'n klipgooi vanaf die strand met sy eie private ingang.

Dié luukse tweeslaapkamer sekondêre dupleks met 'n sandsteen afwerking bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en spog met 'n balkon en 'n see-uitsig. Die en-suite badkamer het 'n wasbak, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en bied 'n uitsig oor die tuin en see vanaf die balkon. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke, asook gratis WiFi en 'n TV met Netflix.

Daar is gemeenskaplike parkeerplek op die perseel met geslotekringtelevisie. Die eenheid is naby winkels en restaurante, maar is steeds in 'n rustige omgewing wat vir 'n vreedsame veilige wegbreek aan die Tuinroete sorg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Vincent T
Saam met lewensmaat
5.0
Die verblyf was pragtig netjies en so rustig. Ons het elke oomblik daar geniet en die gasvryheid en vriendelike diens. Hou so aan, ons sal weer van ju...
Sien meer
Okt 2023
Mike G
Saam met vriende
5.0
Heerlik rustig en gemaklik. Ons het baie lekker gebly. Die huis is mooi netjies, skoon en modern. Ons het 2 kleintjies onder 2 gehad wat die ruim area...
Sien meer
Mrt 2023
Nico V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, skoon plek met uitstekende geriewe. Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Uitstekende waarde vir geld.
Mrt 2023
Elsa S
Saam met lewensmaat
4.8
Heerlike gebly en strand slegs 'n kort stap vanaf die perseel. Lieflike blyplek met baie gasvrye eienaars. Alles was baie netjies en skoon en goed toe...
Sien meer
Sep 2024
Liezl B
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker! Beachouse Villa is stapafstand vanaf die strand, lekker stil area. Die huis is in twee gedeel en daar was 'n ander persoon ingeboek langs...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Donnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hibiscus-straat 2370, Kleinkrantz, George, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Luxury Beachhouse Villa II het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscus-straat 2370, Kleinkrantz, George, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1423a871f685ba91cc411428922e48dc48a710018408a526e12721a8d2bc81117a29dd4a21469b58a6e30b7aa5e629141a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 2370 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.003278676447 22.651820565754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang