Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beau Vista No 3

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Renthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Beau Vista No 3
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Eg S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eg S

Lekker gebly en gekuier in Uvongo en Margate.

Eerstens moet ek noem dat ek Beau Vista nr 4 bespreek en betaal het, net om later meegedeel te word dat hy nou nie meer beskikbaar is nie, so moes maar nr 3 vat wat beskikbaar was, net om uit te vind nr 4 is vir 'n jong paartjie gegee wat op wittebrood is. Beau Vista nr 3 is gerieflik en ons het lekker gebly daar, maar weereens die sitplekke buite is nie kuier-vriendelik nie. Ons het maar ons kampstoele saamgevat om op te sit. Daai sementbanke het kussings, maar die kante van die sement is rou en grof en krap jou. Dan kan jy ook nie op die een bankie sit nie, want die alarmbeam is reg langs hom, wat maak dat hy die hele tyd raas as jy daar beweeg. So ek sal dit aanbeveel as 'n slaapplek, maar vat jou eie kampstoele saam. Die opsigter en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Silindile D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silindile D

Great place, stunning sea view, beach on the doorstep, place quite.

We had a great stay, the place was quite good for relaxation, pleasant sea view.

Eg S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eg S

Het baie lekker gekuier maar padwerke en loadshedding is maar eenmaal 'n gemors.

Die blyplek was fantasties en ons was hartlik ontvang en tot in eenheid vergesel deur opsigter en als aan ons verduidelik. Klagtes van die plek is die cement banke buite was glad nie kuier vriendelik nie en ons moes stoele gaan koop het vir die 2 oumense wat saam ons daar was. Die ander probleem is die alarm beams op die stoep wat elke keer as iemand daar verby beweeg, dan beep dit al is die alarm af. Dit was baie irriterend, jy kan ook nie die alarm aansit in die nag as jy gaan slaap nie, want met die loadshedding skreeu hy elke keer as die krag aankom en dit is nie 'n manier om wakker gemaak te word nie. As jy die eenheid boek, bring maar jou eie waaiers saam, want die lugversorger werk nie en die dakwaaiers is baie klein.

Beau Vista No 3 se terugvoer

Middag Eg. Die aircon wat nie werk nie, is nie voorheen gerapporteer nie en vermoedelik dan stukkend geraak sedert laaste gaste daar was. Dit geniet egter nou aandag nadat julle die plasing gemaak het. Alarm kan heeltemal afgeskakel word, julle kon ons gerus geskakel het, dan sou ons jul gehelp het met die probleem. Loadshedding en impak op tegnologie bly 'n uitdaging. Die sement bankkies het dik kussings wat jul kon gebruik het. Alternatiewelik kon jul ook gebruik gemaak het van die eetkamer se stoele met rugreelings vir die ouer gaste.

Beau Vista No 3
Willem V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Dit was aangenaam en het 'n rustige tyd geniet.

Ons het lekker gebly en dit baie geniet.

Willem V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Ongelukkig geen WiFi of DSTV nie.

Mane C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mane C

We had what we needed.

The house and location were great. Very central, beautiful view.

Willem B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B

Baie goed geleë en lekker om in te bly.

Die yskas is te klein vir 6 persone. Daar kan eerder 'n skottelgoedwasser in die eenheid wees as 'n tuimeldroër. Die alarmsisteem is nie gebruikersvriendelik nie.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 80, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe70a57d5ac02019d782a192fecbff2379174382bd76f82c348faa29e93a90673a7f74bd3a7db98b980eb5ce88a399389ab92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 80 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.853183244695 30.383145341734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang