Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beau Vista No 3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 80, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beau Vista No 3 is 'n lieflike woonstel in 'n veilige kompleks in Manaba Beach, Margate, en is vir 6 gaste geskik wat dit dus ideaal vir 'n gesin of groep vriende maak.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met OpenView en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het skuifdeure wat na die stoep met 'n see-uitsig lei. Geen WiFi is beskikbaar nie.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braai-area met 'n gedeeltelike see-uitsig en veilige parkeerplek.

Beau Vista No 3 is net 40 m vanaf die strand en is ideaal vir strand- en visvangyweraars. Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, voëlkyk, voetslaan, fietsry en visvang in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Eg S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly en gekuier in Uvongo en Margate. Eerstens moet ek noem dat ek Beau Vista nr 4 bespreek en betaal het, net om later meegedeel te word dat ...
Sien meer
Sep 2024
Silindile D
Gesin met tieners
4.8
Great place, stunning sea view, beach on the doorstep, place quite. We had a great stay, the place was quite good for relaxation, pleas...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Eg S
4.6
Het baie lekker gekuier maar padwerke en loadshedding is maar eenmaal 'n gemors. Die blyplek was fantasties en ons was hartlik ontvang en tot in eenhe...
Sien meer
Feb 2024
Mane C
Gesin met klein kinders
4.2
We had what we needed. The house and location were great. Very central, beautiful view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Willem V
Saam met lewensmaat
4.0
Dit was aangenaam en het 'n rustige tyd geniet. Ons het lekker gebly en dit baie geniet.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Renthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lilliecrona-boulevard 80, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beau Vista No 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona-boulevard 80, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe70a57d5ac02019d782a192fecbff2379174382bd76f82c348faa29e93a90673a7f74bd3a7db98b980eb5ce88a399389ab92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 80 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.853183244695 30.383145341734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang