Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 24, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R9 020 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis is op Vermont geleë en bied selfsorgverblyf vir tot 10 gaste in 'n ruim seefronthuis.

Die dubbelverdiepinghuis geniet lieflike panoramiese see-uitsigte en is ideaal vir vriende, familie en paartjies en het slaapplek vir tot 10 mense. Die 2 kamers op die boonste verdieping het elkeen hul eie badkamer, en hulle maak oop op privaat balkonne. Die Dolfyn-kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n privaat badkamer, terwyl die Pikkewyn-kamer 'n dubbelbed met 'n privaat badkamer het.

Die oopplan-leefarea het 'n see-uitsig, asook 'n kombuisie met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook 'n skottelgoedwasser. Etes kan by die etenstafel geniet word of ontspan in die sitkamer wat 'n TV met DStv het. Dié vloer het ook 'n binnebraai-area, asook 'n balkon met 'n 180-grade see-uitsig.

Die onderste verdieping bestaan uit 3 slaapkamers en het berg- of 'n tuin-uitsig. Die Perlemoen-kamer het 'n privaat badkamer en is ingerig met 'n dubbelbed en maak oop op die agterstoep. Die Walvis-kamer maak oop op 'n stoep en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die kamer het ook 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die Kreef-kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n privaat badkamer en 'n berguitsig.

Die oopplan-leefarea op die onderste verdieping maak oop op 'n groot stoep met lieflike uitsigte. Die groot kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien, 'n tuimeldroër en strykgeriewe is beskikbaar vir gebruik. Die agterste patio, oor 'n beskermde boma, sowel as 'n buitestort. Die huis het 'n kluis, 'n alarmstelsel asook 24 uur-sekuriteit. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis is net 10 km vanaf Hermanus, wat besienswaardighede en doendinge bied om almal te vermaak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 7
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 6

Toilet
Badkamer 7

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Marine-rylaan 24, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bella Vista Onrus Selfsorg Vakansiehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 020
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R9 020
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 24, Vermont, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlMmQyYjkyLWM5MjEtNDA2MC1hYmVlLTBhMWJhMTc3NjRkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 020 per nag, vir 10 mense 7 5 1 5 24 Marine Drive Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.418097222222 19.163588888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang