Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berghaan

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ryan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Nice and private. No issues. Friendly and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianie E
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies, ruim! Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Die kamer is ruim met baie pakplek (iets wat skaars is by die meeste plekke). Die area is stil en is naby alles wat ons nodig gehad het. Ons sien uit na ons volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Driekie
Berghaan
Baie dankie. Ons waardeer jou instte. Altyd welkom. Groete

Hanlie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Kort besoek, mooi skoon en gasheer het gesorg dat almal gelukkig is. Ja, baie lekker gebly. Als in plek en prakties. Sou waardeer as daar rooibostee was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Driekie
Berghaan
Hi Jaco, baie dankie. Ons waardeer jou insette. Groete Bart en Driekie

Japie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantasties. Baie goeie omgewing. Baie gasvry en vriendelik en behulpsaam. Woorde is te min om die verblyf en eienaar te beskryf. Net 1 woord: fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Driekie
Berghaan
Hi Japie. Baie dankie vir jou insette. Ons waardeer dit opreg. Groete Bart en Driekei

Elzabé M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Alles wat ons nodig gehad het. Baie netjiese eenheid. Het lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Driekie
Berghaan
Hi Elsabé, baie dankie. Ons waardeer jou insette. Julle is altyd meer as welkom. Groete Bart en Driekie

Stephan B
1 nag
5.0
Apr 2024

Fantasties. N Baie pragtige plek in n rustige buurt waar jy kan ontspan in weelde. Baie goeie waarde vir geld- blyplek. Voel asof jy in jou eie huis tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanette R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gasvrye en vriendelike eienaars. Pragtig. Goed ingerig. Gerieflik. Uitstekende ligging. Veilig. Ontspanne atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Driekie
Berghaan
Hi Zanette, baie dankie. Ons waardeer jou insette. Julle is enige tyd welkom. Groete Bart en Driekie

Rudi K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was so rustig om op die stoep te sit en die pragtige tuin te geniet. Die plekkie verdien 10 sterre en nie net 5. Sal julle aan enige iemand wat verblyf soek aanbeveel. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker oornag. Goed toegerus en veilig. Aan te bevele vir net oornag of langer verblyf. Naby alle plekke in die Moot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfek. Regtig waarde vir geld gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Driekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R630
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de Laan 862a, Wonderboom-Suid, Pretoria, 0084, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1da8dc2d7f088dbe38c511cd185e1e6bc7193f1c21118d311475bf8bf366d339462a9da69ac89a57f1217fa2d008dd1d6df4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 862A 15th Avenue Wonderboom South 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.701230633945 28.210797529089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang