Bergsig Eco Estate
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 68
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Wendy S - Jul 2024
Algehele gradering
Perfekte wegbreek in die bos.
Magda M - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige, skoon plek.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Magda - Baie dankie. Dit was baie lekker om jou by ons te hê Sien uit om jou gou weer te sien. Groete, Bergsig Span
Philip F - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxing environment.
Stephan K - Apr 2023
Algehele gradering
Netjiese en veilige verblyf.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Stephan, baie dankie vir jou terugvoering. Altyd lekker om te hoor dat kliente die verblyf geniet het. Sien uit om julle weer in die toekoms te sien. Vriendelike Groete. Marie Backhouse
Ilandre J - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker, perfek vir Bachelors, ens.
Learnfirst M - Des 2022
Algehele gradering
Its a good place.
Hannes D - Jul 2022
Algehele gradering
Perfect weekend getaway for two. Amazing service and great location.
Mariane M - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties!
Angrita B - Jan 2022
Algehele gradering
Our stay was beautiful and the host was so accommodating and helpful.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Thank you very much for the kind word. Looking forward to your next visit.
Leigh B - Mrt 2022
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Leigh, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons gan beslis laat hulle bietjie kyk na die onderhoud op die boshutte. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Bestuur.
Michael J - Des 2022
Algehele gradering
Rustige plek.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Michael.
Thank you for the feedback. We always appreciate it. Will definitely look into the suggestions Have a lovely day further.
Thomas M - Sep 2021
Algehele gradering
Best private gateway.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Thomas
Thank you very much for the kind words. We are very glad that you enjoyed your stay. Hope to see you again soon.
Diaan R - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlike bosveld-ruservaring.
Lees meerFredre D - Aug 2021
Algehele gradering
Stilte in die bosveld
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Fredre. Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit maak ons harte baie bly as mense lekker by ons kuier. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien, lekker dag vêrder.
Julie V - Aug 2021
Algehele gradering
Voedsel vir die siel. Rustige atmosfeer. Behulpsame bestuur.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Julie
Baie dankie vir julle terugvoering.
Ons sal weer met Mabula asook Mabalingwe kontak maak en probeer om 'n reeling te tref dat ons gaste daarheen kan gaan.
Baie dankie vir die voorstel.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete. Marie
Ilse F - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne kuiernaweek.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Ilse, baie dankie vir jou terugvoer. Ons is sommer baie bly om te hoor julle het dit geniet. Sien julle gou weer. Groete, Marie, Lucinda en span.
Andre O - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflik, gasvry. Natuurskoon is mooi.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Baie dankie, Andre, Ons is baie bly julle het dit geniet.
Karen M - Sep 2021
Algehele gradering
Bergsig - wat 'n ervaring. Vriendelike en uitsonderlike dienslewering.
Lees meerBergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Karen. Vreeslik dankie vir julle mooi woorde. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle hier by ons te gehad het. Ons sien baie uit na julle volgende uitstappie na die bos. Alles wat mooi is.
Dawid D L S - Apr 2021
Algehele gradering
Die bos, sonskyn, braaivleis, goeie geriewe en geselsksap.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Dawid, Baie dankie vir die terugvoer. Ons gan beslis bietjie kyk of ons ietsie kan verander dalk aan die kombuis. Ons hoop om julle weer gou te sien. Vriendelike Groete. Marie.
Ettienne P - Apr 2021
Algehele gradering
Puik, baie stil
Thuli N - Jan 2021
Algehele gradering
We enjoyed ourselves & had a good time.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Thuli,
Thank you very much for the kind words. Hoping to see you and your family again soon.
Johan B - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Verblyf is skoon en netjies.
Michael D - Nov 2020
Algehele gradering
Die beste diens, vriendelikste werkers. Hulle gaan uit hul pad om jou gemaklik en gelukkig te maak.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Michael, ons is baie bly dat julle dit by ons geniet het. Dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Nkgatho T - Nov 2020
Algehele gradering
Very pleasant.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
HI Nkgatho
Thank you very much for the review. We are very glad you enjoyed your stay. Have a great 2021.
Motshidisi S - Okt 2020
Algehele gradering
Great hospitality.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Motshidisi
Thank you so much for the kind words. We are hoping to see you all again in the near future. Have a great 2021.
Mias S - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekende diens, netjiese akkommodasie en prentjie mooi uitsig!
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Baie dankie. Altyd lekker om sulke terugvoer te kry. Sien julle weer. Groete Marie.
Chris S - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjies en smaakvol versier en afwerkings baie nice.
Angie S - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, Pragtig, goed ingerig, gerieflik, vriendelike personeel
Lees meerBergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Angie
Baie dankie vir die terugvoer. Ons bly julle het lekker gekuier. Ons laat nie self ritte toe nie toe nie agv mense wat al ons diere raak gery het in die verlede en daarom was die besluit gemaak om dit heeltemal te stop maar sal beslis weer daarna kyk of kyk na golf karretjies of ietsie. Ek is bly julle was verder gelukkig en ons sal julle graag weer verwelkom. Sal beslis julle laat weet sou ons dalk ietsie bykry om te doen om die diere te sien.
Vriendelie Groete,
Marie
Malcolm B - Okt 2020
Algehele gradering
Bergsig is a very pleasant experience and we would return there in future. The accommodation is very good and is worth the 4 star rating. Our game drive was excellent because the game guide is extremely knowledgable.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
HI Malcolm
Thank you for the review. We are very glad you enjoyed your stay. Hoping to see you soon again.
Madelein V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Beste Madelein,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet.
Lekker dag verder!
Groete
Bergsig Eco Esate.
Piet B - Apr 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek. Rustig.
Mando M - Des 2019
Algehele gradering
Great service and good atmosphere.
Delene S - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hallo Delene,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly dat julle die tydjie geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Inge D - Mrt 2019
Algehele gradering
Excellent facilities in beautiful surroundings for a peaceful break.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Inge
Thank you so much for the lovely review. I am so glad you enjoyed the stayed. We will look into the washing up facilities :) Have a lovely day. Kind Regards. Marie
Thembisile N - Okt 2019
Algehele gradering
I will go back to visit again.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Good day Thembisile,
I trust you are well.
Thank you so much for the feedback, we cannot wait to see you again at Bergsig Eco Estate.
Have a wonderful day.
Greetings,
Bergsig Eco Estate
Stephen R - Des 2019
Algehele gradering
The stay was very good, however hot water was a challenge.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi. Thank you for the review. We will look into the hot water challenge. Regards. Marie
Chris B - Okt 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar, netjies, skoon, goed toegeruste kombuis in die boskamp.
Nooi M - Mrt 2019
Algehele gradering
The staff was so friendly. They communicated with us and assisted us.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Nooi,
Thank you very much for the review - we really appreciate it. Looking forward to meeting you again in the future.
Kind Regards,
Marie
Pfarelo N - Des 2018
Algehele gradering
Thank you for your hospitality, it was amazing.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Thank you very much for the review. We are really glad you enjoyed the stay.
Nonhlanhla X - Okt 2018
Algehele gradering
Excellent.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Thank you very much for the kind words - we are very glad you enjoyed your stay - please visit again :)
Willie D - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was regtig rustig.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Dankie baie! Bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer,
Sunel V - Apr 2018
Algehele gradering
Regtig baie lekker, mooi en skoon.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Sunel
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit baie. Ek is bly julle het lekker gebly. Sien julle weer. Groete, Marie.
Christiaan Petrus G - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekend as jy die stilte en bos kan waardeer.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Chris
Baie dankie vir die terugvoering, jammer ek antwoord nou eers. Ons is baie bly julle het dit geniet. Lekker dag verder.
Trevor B - Sep 2018
Algehele gradering
What's in the website photo gallery is what you get - very good.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Good day Trevor,
Thank you very much for the kind words. We are very glad you enjoyed your stay. Looking forward to your next visit.
Selma K - Aug 2018
Algehele gradering
We had fun and a great time to relax with family.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Selma,
Thank you so much for the review. It is very nice to hear that the staff treated you well and that everything was clean. Please visit us again soon.
Johan B - Des 2018
Algehele gradering
Stil en rustig in die bosveld.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Johan,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Rentia M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon, uitstaande vriendelike diens, pragtige omgewing, perfek!
Lees meerBergsig Eco Estate se terugvoer
Aaah baie dankie Rentia :) Dit was lekker om julle by ons te he :) Ons sien uit om julle weer te sien. Lekker daggie verder. Vriendelike Groete
Marie Backhouse
Sonja D - Sep 2017
Algehele gradering
Rustigheid in die bos, weg van die stad se gejaag.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Sonja,
Baie dankie vir die terugvoer.
Bly julle het dit genier.
Sien julle weer.
Yolande C - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was 'n aangenaam en baie rustig.
Lees meerBergsig Eco Estate se terugvoer
More Yolande,
Baie dankie vir die mooi en vriendelike terugvoer ontvang.
Dankie vir die voorstel van liggies in die kas en kamer uitleg, ons gee aandag daaraan.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Geniet die naweek.
Vriendelike groete,
Charlene
Johan V - Jun 2017
Algehele gradering
Dit is die mooiste bos-TV ooit!
Bergsig Eco Estate se terugvoer
HI Johan
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer.
Ons is baie bly julle het dit geniet.
Lekker dag verder
Manny C - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig wegbreek tussen die natuur.
Jaco D - Aug 2017
Algehele gradering
Lekker om in die bosveld te wees.
Nico S - Jul 2017
Algehele gradering
Die bos was heerlik!
Bergsig Eco Estate se terugvoer
HI Nico
Baie dankie vir die terugvoer ons waardeur dit opreg. Ek is jammer oor die lawaai van die "werkers" - dit is ongelukkig die plaas langsaan waar die "koevoete" bly se mense wat so lawaai. Ons probeer al vandat ons die plaas in 2001 gekoop het om hulle te verskuif na warmbad maar nog geen geluk gekry nie. Dit is buite ons beheer. Soms hoor mens hulle glad nie. Oor die krag sal ek bietjie opvolg met die bestuur op die plaas. Ek sal jou 'n persoonlike epos stuur met die uitkoms. Andersins is ek bly dat die bos darem heerlik was :) Lekker dag verder.
Groete
Marie Backhouse
Eleanor G - Apr 2017
Algehele gradering
Ontspannend.
Rene N - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker in die bosveld, maar raserige bure.
Lees meerBergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Rene,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is jammer dat julle sulke slegte "bure" gehad het. Ons sal beslis jou terugvoer in ag neem en kyk hoe ons kan verbeter op die punte soos genome.
Baie dankie.
Groete Marie
Jane B - Des 2017
Algehele gradering
'n Mors van geld. Nooit weer nie.
Juan C - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was wonderlik om in die natuur te wees.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Juan
Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Sien julle weer.
Groete.
Marie
Mark L - Sep 2016
Algehele gradering
Beste plek in die bos om te gaan afskakel.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Baie dankie ons is baie bly julle het dit geniet :) sien julle binnekort weer :)
Masello R - Sep 2016
Algehele gradering
The overall experience was great. I'll definitely go back again.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Thank you so much for the nice review :) it really is much appreciated - We are looking forward to having you here again.
Thank you
Petrie K - Des 2016
Algehele gradering
Heerlike bosveld rusplek.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
HI Petrie
Baie dankie vir die mooi terugvoer :)
Ons is baie bly julle het dit geniet
Ons hoop om julle gou weer te sien
Groete
Marie
Jean P - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Jean
Baie dankie vir die terugvoer. Sien julle gou weer
Lekker daggie
Petra B - Jun 2016
Algehele gradering
Baie ontspanne en rustige verblyf.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Petra
Baie dankie vir jou terugvoer.
Sal definitief kyk na jou voorstel :)
Lekker daggie
Marie
Wilhelm D - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was ongelooflik baie rustig en lekker.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sal beslis bietjie kyk vir meer afleiding vir die kinders.
Dankie
Vriendelike Groete
Marie Backhouse
Johannes Harding P - Des 2015
Algehele gradering
Absoluut fantasties met geen klagtes.
Lees meerBergsig Eco Estate se terugvoer
Hi Johannes. Ons is baie bly julle het dit geniet by Bergsig. Baie dankie vir die mooi "review" Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Groete Bergsig Bestuur.
Adriaan V - Sep 2015
Algehele gradering
Wonderlik!
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien!
Jacq H - Aug 2015
Algehele gradering
Verblyf in baie goeie kondisie.
Lees meerAnnetta V - Des 2015
Algehele gradering
'n Pragtige, rustige plek om te ontspan.
Bergsig Eco Estate se terugvoer
Baie dankie Anneta - Ek is baie bly julle het dit geniet :) - Alles wat mooi is vir julle en hoop om julle gou weer te sien :)
Paula E - Aug 2015
Algehele gradering
Uitstekend.
- Kapasiteit: 46 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 2, Vingerkraal-plaas, 50 km vanaf Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang