Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bergsig Eco Estate

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wendy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfekte wegbreek in die bos. Pragtig, stil, skoon en almal is vriendelik en behulpsaam. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Pragtige, skoon plek. Ons het 'n baie lekker naweek gehad. Die plek is so mooi skoon en al die personeel is vriendelik en behulpsaam. Ons sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Bergsig Eco Estate
Hi Magda - Baie dankie. Dit was baie lekker om jou by ons te hê Sien uit om jou gou weer te sien. Groete, Bergsig Span

Philip F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Relaxing environment. We did enjoy our stay, it is a nice and quiet breakaway place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Netjiese en veilige verblyf. Die plaasbestuurder, Hendrik, is voorwaar 'n aanwins vir die plaas. Niks was te veel moeite vir hom nie en hy was van vroegoggend tot laat in die aand altyd besig om te verseker dat gaste hulle verblyf geniet. Hendrik het ook die tyd geneem om ons die gemeenskaplike areas te wys. Die terrein was pynlik netjies en personeel was almal vriendelik en behulpsaam. Dankie aan Hendrik en sy span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Bergsig Eco Estate
Hi Stephan, baie dankie vir jou terugvoering. Altyd lekker om te hoor dat kliente die verblyf geniet het. Sien uit om julle weer in die toekoms te sien. Vriendelike Groete. Marie Backhouse

Ilandre J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Baie lekker, perfek vir Bachelors, ens. Amazing en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Learnfirst M
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Its a good place. Met a lot of the expectations that I had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Perfect weekend getaway for two. Amazing service and great location. Lucinda is the perfect hostess and really thought of everything. Wood already at the hut and ice ready in the office when we arrived. Magical, quaint bush-hut where you can really switch off and find inner peace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariane M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Dit was absoluut fantasties! Fantasties! Kan nie wag om hul weer te besoek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angrita B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Our stay was beautiful and the host was so accommodating and helpful. My family and I had a lovely time and and enjoyed our stay, the staff we friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Bergsig Eco Estate
Thank you very much for the kind word. Looking forward to your next visit.

Leigh B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2022

Gerieflike akkommodasie. Gerieflike akkommodasie wat nie die een chalet op die ander is nie. Sal definitief terugkeer. Die bestuur is baie behulpsaam, daar kan miskien net meer aandag aan instandhouding gegee word. 'n Heerlike paar dae weg! Dankie Bergsig!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Bergsig Eco Estate
Hi Leigh, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons gan beslis laat hulle bietjie kyk na die onderhoud op die boshutte. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Bestuur.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Vingerkraal-plaas, 50 km vanaf Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANnm5LnRnvhiZEVcMTc2PQHpwyOMGn9CrgcbVLgASnBSpbLw1Ib?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 Portion 2 Vingerkraal Farm 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.729673473393 27.951563679642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang