Bergwoning Accommodation & Guest Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Danae Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Donovan M - Jul 2024
Algehele gradering
Amazing place.
Evelyn B - Mei 2024
Algehele gradering
Over the moon.
Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Hi Evelyn, I am so glad to hear that you and your husband enjoyed your stay. We hope to welcome you back in the future!
Gustav F - Apr 2024
Algehele gradering
Cozy, beautiful.
Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Hi Gustav, thank you for the 5-star review! We hope to welcome you back in the future!
Thapelo M - Apr 2024
Algehele gradering
Asemrowend!
Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Hi Thapelo, dit was vir ons 'n plesier om julle te akkommodeer. Dankie vir die 5-sterre, ons hoop om julle weer hier te verwelkom!
Tamryn T - Sep 2024
Algehele gradering
Rustic but lovely.
Elme R - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het so lekker gebly. Ons sal enigeen aanraai om daar te bly, dit was great!
Lees meerElna T - Mei 2024
Algehele gradering
Snoesig onder die sterre.
Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Hi Elna, baie dankie vir jou terugvoering! Ons is baie bly om te hoor dat jy die plekkie so geniet het. Ons hoop om jou weer te verwelkom!
Michael D - Jan 2024
Algehele gradering
Ideal getaway to dine, wine, and enjoy nature.
Lees meerBergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Hi Michael, thank you so much for this review! We have taken over the accommodation in March and will be upgrading even more this year. Hope to see you again soon!
Clarissa M - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, avontuur, prentjie mooi.
Sebastian F - Jan 2024
Algehele gradering
Very nice hidden campsite in the mountains.
Hendrik M - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige, veilige kampterrein. Sal beslis weer besoek.
Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Hi Hendrik, baie dankie vir julle resensie. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Petro C - Feb 2024
Algehele gradering
It is a beautiful place. We have been there previously and will go again.
Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Good day Petro
Thank you for your review! We will definitely give attention to this matter. Hope to see you in the future!
Dries K - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Pieter P - Apr 2024
Algehele gradering
Goed geprys en geleë in 'n baie mooi area.
Andrew R - Mrt 2024
Algehele gradering
Location is great, but not value for money.
Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Thank you for your feedback. We strive to offer budget-friendly accommodation, and our huts are designed to provide an affordable option with stunning views. We believe our rates reflect the unique experience and scenic beauty of our location.
We appreciate your perspective and will continue to work on enhancing the value we provide to our guests. Thank you for staying with us.
Lila O - Mrt 2024
Algehele gradering
Verblyf is nie luuks nie maar het alles wat mens nodig het.
Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Goeie more, Lila! Baie dankie vir jou resensie. Ons doel die jaar is om Farm Cabin bietjie op te gradeer. Ek is bly julle het darm lekker gebly.
Willem J - Mrt 2024
Algehele gradering
Kampterrein is netjies onderhou, maar padjie kamp toe is uit gery vir lae karre.
Lees meerBergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Goeie môre Willem, dankie vir julle resensie, ons sal aandag gee daaraan. Ons het juis die week begin met paaie regmaak. Hoop om julle weer hier te verwelkom!
Vera W - Jan 2024
Algehele gradering
Het heerlik gerus en gestap met die 2 brakkenjanne! Baie dankie.
Anje D - Jun 2024
Algehele gradering
Baie mooi omgewing en genoeg warm goed.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Alasdair B - Mei 2024
Algehele gradering
It was a pretty place to relax, enjoy the view and do nothing.
Lees meerBergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Thank you for taking the time to leave such a detailed review. We appreciate your feedback and are sorry to hear about the inconveniences you experienced.
We apologise for the smoke odour in the hut, we will certainly look into this. Your suggestion about the coffee station and the table is valuable, and we will consider making adjustments to improve practicality.
We are pleased you enjoyed the layout of the campsite, the spectacular views, and the starry night sky. However, we regret any confusion about the hiking trails, the campsite is on the farm and the whole farm is accessible to all guests. I do not know where you got the impression that you are not allowed to hike on the farm?
Our restaurant across from the farm is closed on Tuesdays, and we have recently started with renovations on that side. We now offer activities such as horseback riding, quad biking, archery and paintball. We will work on providing clearer information about available trails and activities both in our brochure and on the site.
Thank you again for your feedback, and we hope you will give us another chance to provide a better experience in the future.
Adri P - Apr 2024
Algehele gradering
Nie waarde vir geld.
Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Hi Adri, ek is baie jammer om te hoor dat julle so ń slegte ervaring gehad het. Ons het vanaf julle hier was die kombuis heeltemal oorgedoen, splinternuwe kombuisware gekry en die store is tans besig om afgebreuk te word, dit was die ou huurders se goed wat hulle nog van die plaas af moes verwyder. Ons is tans ook besig om die uitgang van die huis na die berge se kant toe te skuif en aan daardie kant die stoep te bou sodat mens ń mooi uitsig na die berge toe het. Ons het onlangs die akkommodasie oorgeneem en daar is maar nog baie verbeteringe wat gedoen moet word maar soos hulle sê, "Rome was not built in a day". Hoop om julle eendag weer hier te verwelkom en ń 5-ster bo aan die resensie te sien!
Vriendelike groete
Lalla F - Des 2023
Algehele gradering
Super oulike plaas kothuis.
Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Hi Lalla, baie dankie vir jou resensie, ons hoop om julle weer hier te verwelkom!
Leané M - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige ligging!
Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Hi Leane! Vreeslik dankie vir die mooi boodskap. Ons het nou bietjie die miere uitgesort, julle moet asb. weer kom kuier!
Michael K - Okt 2023
Algehele gradering
The accommodation was perfect for us, it had all the necessities and was in a lovely location not too far from Clarens. We enjoyed our stay here and hope to be back one day.
Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Hi Michael, thanks for the awesome review. We enjoyed hosting you and hope to see you soon.
Kind regards
Colleen H - Aug 2023
Algehele gradering
Great value for money.
Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Thank you so much Colleen, it was great hosting your family. Please come again!
Manny F - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker oorslaap.
Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Hi Manny, dankie vir die boodskap. Asseblief kom kuier weer!
Rosemary A - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect place to relax and soak up the beautiful mountains.
Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
We absolutely loved hosting you and your family, please come again.
Joris S - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig.
Amelia T - Des 2023
Algehele gradering
Rustig.
Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Hi Amelia, ek is so bly julle het dit geniet! Asseblief kom kuier weer.
Soekie M - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Hi Soekie, baie dankie vir die boodskap. Ons sal aandag gee daaraan. Askuus as dit ongerief veroorsaak het. Hoop om jou weer te sien.
Vriendelike groete
Lueldi D - Des 2023
Algehele gradering
Mooi omgewing.
Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Goeie more Lueldi, baie dankie vir jou resensie. Ons sal definitief aandag gee aan die bogenoemde. Hoop om julle weer te sien.
Rona J - Des 2023
Algehele gradering
Glad nie lekker nie.
Bergwoning Accommodation & Guest Farm se terugvoer
Hi Rona, it's very disappointing to hear that you had such a terrible stay. We will definitely look into everything that you pointed out.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 110 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R712, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang