Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bermandy

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerine-singel 3749, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bermandy geniet lieflike berguitsigte en is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 6 mense in Bettysbaai, 200 m van die strand af.

Die veelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n omheinde braai-area en 2 sitareas. Die slaapkamers is op die eerste verdieping geleë en is ingerig met koningingrootte-beddens en maak gebruik van badkamers met baddens, storte en toilette. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n wasmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en maak oop op die binnebraai-area. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer op die grondvloer of op die eerste verdieping, wat uitloop op 'n balkon wat oor die see uitkyk. WiFi-toegang is beskikbaar.

Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings, en die huis is toegerus met 'n sekuriteitstelsel.

Bettysbaai bied verskeie restaurante en doendinge soos sandplankry, swem, branderplankry, stap- en voetslaanroetes. Gaste kan die Harold Porter Botaniese Tuin of die pikkewynkolonie by Stony Point besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Bermandy
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 396

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Nerine-singel 3749, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bermandy het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerine-singel 3749, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7b8d5419842eab5038deb47140e24224fdac04a8a61b10e3e7be06d3426731172227df36f5299840a2fe3ac964cf60e363b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 3749 Nerine Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.360591 18.902336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang