Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Best Little Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Best Little Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Stephanie M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M

Heerlik!

Ons is vriendelik ontvang. Omdat ons na ure aangekom het, het die gasheer die elektriese kombers op die bed solank aangesit! Heerlike ontbyt genuttig voor ons vertrek.

Otto S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Otto S

Voortreflike diens, uitsonderlike ontbyt en kuier om die tafel n.

Ons verblyf by Johan en Charlene was die beste ervaring wat ons nog gehad het en kan ek met volkome eerlik erken dat ons nuwe vriende gemaak het. Dit was so 'n heerlike kuier dat ons regtig nie wou weggaan nie.

Linda W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda W

Without a doubt we would stay at Best Little Guest House again.

Best little guest house was an absolute perfect choice for Mom and I. We felt welcome and safe, and the guest house is an absolute gem with beautiful gardens and a swimming pool which offers a welcome reprieve to cool off after a day of exploring on hot days. The optional breakfast is worth having. Excellent coffee! Friendly staff. Spotlessly clean with attention to detail and everything one would need such as additional plugs for charging devices, pool towels, tea, coffee, rusks, etc. The day bed and small dining table and chairs on our private patio area were lovely to sit out in the mornings and evenings. Without a doubt we would stay here again. Charlene and Johan are fantastic hosts! We were sad to leave.

Melitia V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melitia V

Rustig, skoon, plesier.

Baie lekker gebly! Sal dit beslis aanbeveel.

Annaretha V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaretha V

Netjies en voldoende.

Die verblyf was heel voldoende vir die een aand se oorslaap, die kamer het alles ingehad wat ons benodig het en was baie skoon en netjies. Sal die verblyf met 'n geruste hart aanbeveel.

Monique V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Daar heers 'n rustige, gesellige atmosfeer.

Ons het regtig lekker geslaap.

Melanie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Home from home.

Returning guest and was never disappointed.

Doret D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret D

Ons het die KKNK-fees bygewoon!

Ek kan beslis die gastehuis aanbeveel, ons sal verseker weer hier oorbly. Dis voorwaar 'n oase vir moeë voete en lywe na baie stap en kuier in die dorp. As jy rustigheid soek, hier sal jy dit kry!

Melanie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Good value.

Clean, well-situated and hospitable hosts. Loved my stay and will definitely be back.

Gina M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina M

Vriendelike, behulpsame gasheer, gerieflike akkommodasie, pragtuin en sprankelende swembad - ons het heerlik hier gebly.

Wat 'n heerlike verblyf. Ons is beïndruk met die fasiliteite, die gerief en veral die mooi tuin en swembad.

Marita P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P

Tevredenheid.

Baie vriendelike gasheer en alles wat nodig is, was beskikbaar. Silwerskoon en baie lekker oorgeslaap op pad see toe.

Arista B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arista B

Oornagverblyf in Oudtshoorn op pad vanaf Pretoria na Gansbaai.

Ons was baie beïndruk met ons verblyf en die vriendelikheid waarmee ons ontvang is. Die verblyf het ons verwagtinge oortref en ons sal beslis weer daarvan gebruik maak. Hulle gaan ook uit hulle pad om die effek van beurtkrag op die gaste te beperk. Dit word waardeer, veral die feit dat die waaier werk gedurende beurtkrag - wat noodsaaklik is in die hitte.

Johan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Ontspanne en lekker.

Ja, ons is vriendelik ontvang, alles het aan ons verwagtinge voldoen.

Heleen L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heleen L

Skoon en gasvry.

Eienaars het moeite gedoen en verblyf is gerieflik.

Marilize G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize G

Rustige kort naweek, baie vriendelike mense by gastehuis.

Baie dankie vir jou vriendelikheid Charlene, jy het my welkom laat voel van die oomblik toe ons ontmoet het. Ek sal enige tyd weer daar gaan oorslaap, en ek sal definitief vriende en familie aanbeveel om by Best Little Guest House oor te slaap. Ons het 'n wonderlike naweek by julle gehad.

Mari K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari K

Baie netjies en skoon. Gasheer baie behulpsaam en vriendelik.

Gasheer het ons vriendelik verwelkom en vergesel na ons kamer. Ons was ongelukkig net een aand daar, maar dit sal lekker wees om langer daar te bly aangesien die gastehuis goed ingerig is. Daar is boeke en bordspeletjies indien die weer onaangenaam sou wees met 'n heerlike kaggel.

Doreen A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A

Heerlike verblyf.

Mooi kamer, silwerskoon, 'n baie vriendelike atmosfeer met kuierplekkies op die stoep regom die huis. Die eienaars is baie professioneel met 'n hoë standaard diens. Volledige DStv-pakket.

Edmund W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund W

Lekker gerus.

Was vreedsaam en geen steurnisse nie. Kon myself lekker uitrus na 'n lang dag op die pad. Baie dankie.

Gerdia L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdia L

Gerieflik, netjies en sentraal geleë.

Vriendelik diens, baie netjiese kamer, veilig, gemaklik en sentraal. Waarde vir geld.

Linda L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda L

Cool and serene beauty after a hot day of athletics.

We were pleasantly surprised by this true little gem! Upon our arrival, we were immediately escorted by Johann to our cool room. We also had a great breakfast the next morning. We can recommend Best Little Guest House to anyone driving through or visiting Oudtshoorn and the Klein Karoo.

Elizabeth G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth G

Uiters gasvry, hulpvaardig en interaktief met gaste.

Die gasheer en vrou gaan uit hulle pad om gaste welkom te laat voel en hulle persoonlike behoeftes aan te spreek. Die "gesamentlike stoepgedeelte" bevorder ook aangename interaksie tussen gaste. Sal ongetwyfeld weer ondersteun.

Stefanie N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie N

Beslis "best little guest house".

Mens kan beslis nêrens beter kry! Johan ons host, laat mens dadelik tuis voel! Baie dankie aan hom en Charlene. Ons 2de keer daar en wil nêrens anders bly!

Sarah C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah C

We did an overnight stop in Oudtshoorn and the Best Little Guest House served our purpose.

The host was very kind and accommodating.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Tessa V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa V

Vinnig maar lekker.

Alles was baie netjies en almal baie vriendelik. Dankie, dit was vinnig maar ons het dit geniet.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 15, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe593b94c6ba414f2a851afd85cbf6f4e71731e5c0e66fc059a6a8770ea64c9f62a881e4e274f6f3afe7756c2431e8b899f59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 15 Plein Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.606811 22.21216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang