Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Best Little Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Stephanie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik! Ons is vriendelik ontvang. Omdat ons na ure aangekom het, het die gasheer die elektriese kombers op die bed solank aangesit! Heerlike ontbyt genuttig voor ons vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Otto S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Voortreflike diens, uitsonderlike ontbyt en kuier om die tafel n. Ons verblyf by Johan en Charlene was die beste ervaring wat ons nog gehad het en kan ek met volkome eerlik erken dat ons nuwe vriende gemaak het. Dit was so 'n heerlike kuier dat ons regtig nie wou weggaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Without a doubt we would stay at Best Little Guest House again. Best little guest house was an absolute perfect choice for Mom and I. We felt welcome and safe, and the guest house is an absolute gem with beautiful gardens and a swimming pool which offers a welcome reprieve to cool off after a day of exploring on hot days. The optional breakfast is worth having. Excellent coffee! Friendly staff. Spotlessly clean with attention to detail and everything one would need such as additional plugs for charging devices, pool towels, tea, coffee, rusks, etc. The day bed and small dining table and chairs on our private patio area were lovely to sit out in the mornings and evenings. Without a doubt we would stay here again. Charlene and Johan are fantastic hosts! We were sad to leave.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melitia V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Rustig, skoon, plesier. Baie lekker gebly! Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaretha V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netjies en voldoende. Die verblyf was heel voldoende vir die een aand se oorslaap, die kamer het alles ingehad wat ons benodig het en was baie skoon en netjies. Sal die verblyf met 'n geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Daar heers 'n rustige, gesellige atmosfeer. Ons het regtig lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Home from home. Returning guest and was never disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doret D
1 nag
5.0
Apr 2023

Ons het die KKNK-fees bygewoon! Ek kan beslis die gastehuis aanbeveel, ons sal verseker weer hier oorbly. Dis voorwaar 'n oase vir moeë voete en lywe na baie stap en kuier in die dorp. As jy rustigheid soek, hier sal jy dit kry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
1 nag
5.0
Apr 2023

Good value. Clean, well-situated and hospitable hosts. Loved my stay and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gina M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Vriendelike, behulpsame gasheer, gerieflike akkommodasie, pragtuin en sprankelende swembad - ons het heerlik hier gebly. Wat 'n heerlike verblyf. Ons is beïndruk met die fasiliteite, die gerief en veral die mooi tuin en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 15, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe593b94c6ba414f2a851afd85cbf6f4e71731e5c0e66fc059a6a8770ea64c9f62a881e4e274f6f3afe7756c2431e8b899f59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 15 Plein Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.606811 22.21216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang