Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Best Little Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 15, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Best Little Guest House of 'Beit Shalom' is 'n unieke gastehuis wat in die skilderagtige, historiese dorpie Oudtshoorn in die Klein Karoo geleë is. Ontwerp om die noodsaaklike behoeftes van die reisiger te inkorporeer waar hulle kan ontspan en hul rus kan geniet in 'n stil en gasvrye atmosfeer.

Verblyf word gebied in individueel-gestyleerde en knus gastekamers wat elk 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging of verhitting, plafonwaaiers, en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie insluit.

Daar is 'n buite-leefarea op die ruim stoep en 'n skilderagtige bergrots-swembad. Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek van die straat af.

Ontbyt is opsioneel of jy kan die Smitswinkel Country Kitchen oorkant die pad besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Stephanie M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Ons is vriendelik ontvang. Omdat ons na ure aangekom het, het die gasheer die elektriese kombers op die bed solank aangesit! Heerlike ontbyt ...
Sien meer
Jun 2024
Otto S
Saam met lewensmaat
5.0
Voortreflike diens, uitsonderlike ontbyt en kuier om die tafel n. Ons verblyf by Johan en Charlene was die beste ervaring wat ons nog gehad het en kan...
Sien meer
Apr 2024
Linda W
Saam met lewensmaat
5.0
Without a doubt we would stay at Best Little Guest House again. Best little guest house was an absolute perfect choice for Mom and I. W...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Melitia V
Saam met vriende
5.0
Rustig, skoon, plesier. Baie lekker gebly! Sal dit beslis aanbeveel.
Feb 2024
Annaretha V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en voldoende. Die verblyf was heel voldoende vir die een aand se oorslaap, die kamer het alles ingehad wat ons benodig het en was baie skoon e...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Pleinstraat 15, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Best Little Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 15, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe593b94c6ba414f2a851afd85cbf6f4e71731e5c0e66fc059a6a8770ea64c9f62a881e4e274f6f3afe7756c2431e8b899f59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 15 Plein Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.606811 22.21216

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang