Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beyond the Moon Guest Farm

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Francolin Cottage
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Francolin Cottage het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die leefarea het 'n kombuisie en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kothuis is vas aan Kestrel Cottage. Dié kothuise het 'n lieflike uitsig oor die inheemse woud en die op die Outeniekwaberge. Dis ook die naaste aan die ingang van die plaas.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kestrel Cottage
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kestrel Cottage het 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 'n stapelbed vir 2 kinders onder 12 jaar. Die leefarea het 'n kombuisie en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis is die naaste aan die ingang van die plaas en bied 'n lieflike uitsig oor die inheemse woud en op die Outeniekwaberge.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 km vanaf die N2, Hoekwil-afrit, langs die 7 pas-pad weg; ingang oorkant Mandalay Minor-weg, Hoekwil, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlOWU4NGYxLWEzODUtNDY0Yy1hZmU1LWY4MTAyYmNmMTBkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 86 5 1 5 14km from N2, Hoekwil turnoff, along the 7-passes Rd; Entrance opp Mandalay Minor Rd Hoekwil 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.935059793391 22.666425704956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang