Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Elmari S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Mooiste vallei en waterpoele, prentjiemooi. Ons was in die Paradys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek
Baie dankie vir jou mooi opmerking, Elmari. Biedouw Wegbreek is hier vir natuurliefhebbers soos julle. Ek is baie bly dat julle dit geniet het.

David H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Goeie waarde vir geld in 'n beeldskone deel van die wereld. Was vir my 'n tweede besoek. Sal beslis weer kom, hierdie is die pragtigste plek. Die cabins is skoon, ruim en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek
Dankie vir jou positiewe opmerkings, David. Dit was 'n groot plesier om julle op Biedouw Wegbreek te ontvang. Hoop om julle weer te sien.

Dalene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtige natuurskoon! Baie lekker gebly. Baie mooi omgewing, veral na die lekker reën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek
Dankie, Dalene, vir jou goeie resensie. Natuurmense geniet altyd vir Biedouw Wegbreek. Dit was lekker om julle hier te hê.

Leonardo D
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Cousins had a lovely stay. We enjoyed the fresh air as well as the beautiful setting. Nice fresh air. Beautiful place, lovely surroundings, and walking trails. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek
Hi Leonardo, it was a great pleasure having you at Biedouw Wegbreek. I'm very glad you enjoyed it. Hope to see you again in future.

Mario F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2024

Plek van lekkewater. Stayed for two nights with little children. Many hiking trails with beautiful scenery. Make provision for entertaining the children at night, since WiFi is available at reception and not at cottages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gail S
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jul 2024

Stay was comfortable. Road is terrible leading to the guesthouse, other than that it was good to be there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannelie
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek
Thank you, Gail. The road will be fixed when it stops raining.

Pieter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Onstpannende wegbreek in 'n beeldskone plek. Ons het 'n lieflike tydjie gehad by Biedouw Vallei Wegbreek. Die area is beeldskoon en daar is baie poele om in af te koel. Die blyplek is redelik vir die prys, maar die huisies is 'n bietjie naby aan mekaar gebou.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannelie
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek
Dankie, Pieter, vir jou positiewe terugvoer. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Hier is ook huisies wat verder weg is. Laat asb. volgende keer weet as dit julle behoefte is.

Shannon M
Kort verblyf
4.2
Jan 2024

Good. Was good. Had a good stay. Would love to come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hannelie
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek
Thank you, Shannon. I'm glad you enjoyed your stay at Biedouw Wegbreek. It would be a great pleasure and an honour to have you back here someday.

Josephine C
Kort verblyf
4.0
Jan 2024

Great. The road is not sufficient for a normal car and there are lots of insects. The valley is beautiful and perfect for nature lovers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hannelie
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek
Thank you for your honest feedback, Josephine. It was a pleasure having you at Biedouw Wegbreek.

Sanette V
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Sep 2024

Rustige naweek in natuur. Heerlike netjiese verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hannelie
Chalet 1 @ Biedouw Vallei Wegbreek
Dankie vir die resensie. Dit was 'n plesier om julle op Biedouw Wegbreek te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 96

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CA 52 Biedouw Vallei, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc734c46ba9b19576707aaebc5c107c530b2d0dcb9816bcfd2568ed40bb45b12d2e631cae993f4dc3c5704b791fcfa742dfcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 CA 52 Biedouw Vallei Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.178141 19.158794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang