Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BietjiePlaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 191 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Jenike S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Definitief die moeite werd. Dit was fantasties gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jani B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Peaceful comfort with breathtaking farm view. We enjoyed every moment of it. The quiet and surreal view was relaxing, the decor and amenities were truly beautiful, and we slept comfortably. Everything we needed was available, and we will definitely come again and bring more friends. Real value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J.p G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het letterlik net oorgeslaap want ons het 'n 60ste in die area bygewoon. Mooi natuurskoon met verskeidenheid wild. Plekkie was netjies, skoon, en het dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige verblyf, kwaliteit linne & handdoeke. Beslis die moeite werd gewees. Dit is nie ver uit Pretoria nie. Was beslis die moeite werd. Baie skoon en netjies. Ons het goed gerus die naweek. Baie stil en het die wild geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanel N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker plekkie. Sal definitief weer teruggaan. Veilig en netjies. Die plekkie is baie mooi om te aanskou. Sal enige dag teruggaan. Belinda was so vriendelik en behulpsaam. Ons het ons naweek daar baie geniet. Toe ons moes ry die laaste dag, wou ons nie huis toe nie. Dit was so lekker daar. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Regtig 'n huis weg van joune af, weg van die stad se geraas en lawaai. So rustig en kalmeer mense sommer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker gerus. Dit is ons 2de besoek, dankie vir 'n wonderlike en gerieflike ervaring. Ons het snoesig geslaap onder die lekker warm beddegoed. Dankie vir aandag aan al die klein dingetjies, soos ys en melk in die yskas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Awesome stay. It was great to stay at BietjiePlaas. The staff is friendly, and it doesn't feel like you are in the city. You can relax outside on your veranda and watch all the animals roaming around there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi P
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Idiaal. Bietjie plaas in die stad. Dit was ideaal vir wat ons benodig het. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik rustig. Dit is 'n wonderlike rustige gesellige kuierplek. Die gasvrou is vriendelik en dit is 'n baie veilige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moses M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Excellent venue. The venue is very private, and it was lovely to see the wildlife such as ostriches and gazelles roaming freely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 191

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lalapalm Road, Plot 219, Kameeldrift-Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5bdfb9d3a3a3093542190e7084b03244a29a288f8f037fd329bc84e44d4d31333cdeb1458979d5e77ccd9fcee1628c0f1b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 191 5 1 5 Plot 219 Lalapalm Road Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.641973 28.285974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang