Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bietou

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 81

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Bietou
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Rubin R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rubin R

Fantasies.

Bietou was baie lekker. Veral die free WiFi en die DStv met al die sportkanale.

Bietou se terugvoer

Beste Rubin,

Dankie, dit was 'n plesier om julle te ontvang en te huisves en ons hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.

Tom Prinsloo, namens Bietou in Kleinmond.

Bietou
Louis M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Gerieflik, netjies, goed toegerus, veilig.

Mooi huis, goed geleë en met alles nodig vir ons verblyf. Tom het ons daar ontmoet en dadelik laat tuis voel.

Bietou se terugvoer

Beste Louis,
Baie dankie vir jul verblyf en die positiewe terugvoering.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Tom Prinsloo van Holidayscape, namens Bietou in Kleinmond

Bietou
Jacobus Leon M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus Leon M

Mooi huis en lekker ligging.

Gemaklike verblyf wat goed toegerus is en sentrale ligging het. Let net daarop dat die eiendom deur 'n verhuringsagent verhuur word wat addisionele fooie hef vir skoonmaak, linne (voorsiening, nie net vir ruil nie) en breekskadedeposito vereis. Van dit word in die huisreëls versteek en hoor mens eers van dit nadat bespreking betaal is en deposito nie terugbetaal word nie. Julle trek dan ook net skouers op.

Bietou se terugvoer

Beste Leon,

Ons volg maar net 'n normale prosedure wat reeds vir meer as 23 jaar van toepassing is, maar is darem bly dat julle tevrede was met die huis en jul verblyf geniet het.

Ons vertrou daarom dat ons julle weer in die toekoms kan verwelkom.

Met dank en vriendelike groete

Tom

Bietou
Abri P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abri P

Baie lekker.

Die huis was gemaklik en ons het baie tuis gevoel. Goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf.

Bietou se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is bly julle het die verblyf geniet. Dankie dat julle ook die huis so netjies gelaat het. Julle is enige tyd welkom om weer te kom. Met vriendelike groete Tom by Holidayscape

Bietou
Inneke J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inneke J

Bietou is perfek vir twee tot drie paartjies.

Bietou sal vir twee tot drie paartjies, wat gemaklik wil kuier en slaap, die perfekte opsie wees.

Bietou se terugvoer

Beste Inneke, Ons is bly julle het die verblyf geniet. Dankie dat julle ook die huis so netjies gelaat het. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is enige tyd welkom om weer te kom. Met vriendelike groete Tom by Holidayscape

Bietou
Lynne T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne T

The house had everything you would need, was lovely and clean, very well laid out and Tom was the best ever!

Not even loadshedding or a bit of rain could spoil the weekend. Will definitely be back and have already recommended it widely! Heavenly, awesome stay, a true home away from home! Tom, jy is die beste, baie dankie!

Bietou se terugvoer

Beste Lynne,

Ons is bly julle het die verblyf geniet. Dankie dat julle ook die huis so netjies gelaat het.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ook en die kompliment. Ons waardeer dit. Julle is enige tyd welkom om weer te kom.

Met vriendelike groete
Tom by Holidayscape

Bietou
Roxanne H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne H

Fantastiese verblyf. Ons het die tyd by Bietou baie geniet.

Baie te doen en mooi omgewing. Ons sal beslis weer besoek.

Bietou se terugvoer

Beste Roxanne,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en julle is welkom om weer te kom kuier.
Met dank en vriendelike groete Tom by Holidayscape, namens Bietou in Kleinmond

Bietou
Ig V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ig V

Dit was nou lekker.

Ons het saam met van ons kinders daar gekuier en kan met vrymoedigheid aanbeveel: "Maak hierdie jou huisie by die see. "

Bietou se terugvoer

Beste Ig,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en julle is welkom om weer te kom kuier
Met dank en vriendelike groete
Tom by Holidayscape, namens Bietou in Kleinmond

Bietou
Kobus I - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus I

Die huis is fine maar die bestuur is nie.

Dit is die eerste keer wat ek teëkom dat die gaste vir beddegoed en die skoonmaak moet betaal. Bestuur laat jou voel of hulle jou 'n groot guns doen om daar te bly.

Bietou se terugvoer

Baie dankie vir die geleentheid om op hierdie persoon se kommentaar te kan reageer. Ons verwelkom terugvoer van ons gaste en sal altyd poog om iets reg te stel wat moontlik gehinder het.

Eerstens, die feite wat betref bedlinne. Al die beddens is toegerus met onoorgetrekte duvets en kussings. Vir die afgelope 18 jaar bied ons dit as ‘n vrywillige opsie aan gaste of hulle eie duvetoortreksels, kussingslope, lakens en badkamerhanddoeke wil saambring of ons kan dit voorsien teen ‘n addisionele fooi. Dit word duidelik vooraf met gaste gedeel nog voordat hulle bespreek en weer voor hul aankoms. Ons statistiek toon dat 60% gaste verkies om hul eie bedlinne en handdoeke te bring en sodoende die voordeel te benut om te bespaar op hul akkommodasie. Sedert Covd-19 het gaste se keuse om self bedlinne te bring selfs tot 70 persent gestyg. Ons is ook nie die enigste instansie wat hierdie voordeel aan gaste bied nie.

Tweedens, daar is wel ‘n minimale skoonmaakfooi omdat huise tog immers deur iemand skoongemaak en betaal moet word nadat die gaste vertrek het. Ons is bloot deursigtig daarmee sodat gaste presies weet waarvoor hulle betaal.

Derdens, ons sou graag ‘n meer spesifieke verwysing na ‘n insident of voorbeeld verlang rakende hoe bestuur jou laat voel het, om dit reg te stel of om verskoning te vra indien nodig. Omdat daar egter geen substantiewe voorbeeld gegee word nie kan ons dus nie verder daarop reageer nie. Wat ons wel kan noem is dat enige een welkom is om al die ander positiewe resensies oor ons dienslewering te lees. Sien gerus dat ons met trots ‘n meerderheid van 5/5 vir dienslewering handhaaf soos deur alle ander gaste beoordeel en besluit dan self daaroor.

Nogmaals dankie dat ons op hierdie resensie kon reageer en die feite in die regte perspektief kon stel.

Bietou
Johannes M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M

Baie netjies, rustige omgewing. Vir diegene wat lief is vir buite braai, is die draagbare braai dalk nie genoegsaam nie, maar daar is 'n lekker binnebraaiplek.

Bietou was 'n heerlike kuierplekkie vir ouma, oupa en kleinkinders. Ons was aanvanklik skepties dat die kleinkinders dalk na 5 dae vervelig sou raak omdat ons onder die indruk was dat daar nie internetgeriewe was nie, maar slegs DStv. Aangenaam verras, daar was twee afsonderlike TV's en internet - nie dat dit baie gebruik was nie want die kinders het rots geklim by die see en in die rivier geswem.

Bietou se terugvoer

Beste Johannes,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms terug te verwelkom! Met dank en vriendelike groete.
Tom

Bietou
Nico U - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico U

Wonderlik. Heerlik gekuier.

Wat 'n wonderlike naweek. Huisie slegs 3 blokke vanaf die see waar gekyk kan word hoe die branders op die rotse breek. Binnebraai was 'n treffer aangesien dit maar koelerig in die aande was. Kamers en badkamers baie gerieflik. Kombuis baie goed toegerus. DSTV se vol pakket 'n bonus vir die wat graag sport wil kyk.

Bietou se terugvoer

Beste Nico,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms terug te verwelkom.
Met dank en vriendelike groete.
Tom

Bietou
Tony O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony O

It was more than we expected.

The stay was comfortable, clean and peaceful. Thank you, Tony.

Bietou se terugvoer

Dear Tony,
Thank you for your positive feedback and we are happy to know that you enjoyed your stay. We look forward to welcome you back again!
Best wishes,
Tom on behalf of Bietou

Bietou
Isabel S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S

Gerieflik en alles wat jy nodig het.

Goeie ligging en naby genoeg om na alles toe te stap. Huis is gerieflik ingerig om te braai en te kuier. Alles netjies en skoon.

Bietou se terugvoer

Beste Isabel,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ons is bly dat julle die verblyf geniet het.
Met dank en vriendelike groete,
Tom

Bietou
Marianne O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne O

Gemaklik en gerieflik.

Aangenaam verras om huis te sien. Alles was baie netjiese huishoudelike items. Kwaliteit. Beddegoed was netjies. Die geriewe was uitstekend. Sal weer gebruik maak van Bietou.

Bietou se terugvoer

Beste Marianne,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ons is bly dat julle die verblyf geniet het.

Met dank en vriendelike groete,
Tom

Bietou
Francois M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Heerlik uitgerus oor Desember.

Ons gesin van 4 het vir 2 weke lekker uitgerus. Tieners sal altyd eerder 'n groter TV wil hê, maar vir ons doeleindes het die huis baie goed gewerk.

Bietou se terugvoer

Beste Francois,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms terug te verwelkom!

Met dank en vriendelike groete.
Tom

Bietou
Francois M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

Perfekte naweek wegbreek.

Ons het reeds 2 weke bespreek vir die Desembervakansie.

Bietou se terugvoer

Francois,

Baie dankie vir jul verblyf en positiewe terugvoer. Ons is bly julle het toe besluit om die woning ook vir Desember te bespreek en ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Met dank en vriendelike groete

Tom by Holidayscape

Bietou
Elsabi F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabi F

Gerieflik en baie skoon en netjies.

Ons het heerlik vakansie gehou. Huisie het als gehad wat mens nodig het. Bowenal lekker skoon en netjies.

Bietou se terugvoer

Beste Elsabi,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms terug te verwelkom!

Met dank en vriendelike groete.
Tom

Bietou
Juan D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D

Aangenaam en rustig.

'n Lekker huis vir 'n gesin.

Bietou se terugvoer

Beste Juan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms terug te verwelkom!
Met dank en vriendelike groete,
Tom.

Bietou
Hendrik S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S

Puik, bekostigbare verblyf.

Baie netjiese, goed toegeruste huis, met alles wat 'n mens wil hê, beveel dit aan.

Bietou se terugvoer

Beste Hendrik,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms terug te verwelkom!
Met dank en vriendelike groete,
Tom.

Bietou
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 135, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9adb8fd75bd4a6c4957a3070a283f7d456bb6936662ede38c817d8cbacb5f0c6df6e6bf9d1df2e5e951b4a1c389b440c1e66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 135 Third Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.342947214635 19.021321635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang