Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bietou

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 135, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Bietou, vernoem na 'n prominente inheemse blomstruik, bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike drieslaapkamer-vakansiekothuis met 'n berguitsig. Bietou is in Kleinmond geleë, net 200 m se stap van die see af.

Die kothuis bied slaapplek aan 5 gaste in 3 slaapkamers. Die huis beskik oor 2 volledige badkamers, 'n sitkamer, leefarea en oopplan-kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 1 enkelbed.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv en die sitkamer het 'n binnebraai, kaggel en 'n eetkamertafel. Wi-Fi is beskikbaar. Daar is 'n tweede TV in die braaikamer. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n kombinasie-yskas-vrieskas, 4-plaat elektriese stoof en oond, 'n skottelgoedwasser, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster, en eetgerei en breekware. Gaste het ook toegang tot 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en tuinmeubels.

Die kothuis is op 'n omheinde staanplek geleë met 'n tuintjie met genoeg spasie vir kinders om op die grasperk te speel. Daar is 'n enkel toesluitmotorhuis en 'n outomatiese hek wat toegang tot die eiendom bied. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Kleinmond Vismark, Kleinmond Strand, Kogelberg Natuurreservaat, Leopards Kloof Staproete, Harold Porter Nasionale Botaniese Tuin en Bettysbaai Hoofstrand in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 81

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 3de Laan 135, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bietou het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 135, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9adb8fd75bd4a6c4957a3070a283f7d456bb6936662ede38c817d8cbacb5f0c6df6e6bf9d1df2e5e951b4a1c389b440c1e66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 19 5 1 5 135 Third Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.342947214635 19.021321635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang