Big5 Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woltemadestraat 113, Die Heuwel Proper, Witbank, 1035, Mpumalanga
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Big5 Guest House het 4 sterre wat deur die Toerisme Raad gegradeer is en is ideaal vir paartjies en sakereisigers. Die gastehuis is na aan al die nodige geriewe soos restaurante, winkelsentrums, banke en die casino.
Big 5 het 2 pragtige eenhede wat verskeie "executive"- en luukse kamers voorsien. Al die kamers het WiFi, haardroërs, koffie- en teemaakgeriewe met beskuit, waaiers, verwarmers, TV's met DStv-kanale, Netflix en TouTube. Die gastehuis het 'n Afrika-tema en 'n ontspanne atmosfeer wat toevlug vir enige sakereisiger bied.
Gaste is welkom in die privaat swembad te gebruik en in die welige tuin en Anelli se Teetuin Koffiewinkel op die perseel te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Woltemadestraat 113, Die Heuwel Proper, Witbank, 1035, Mpumalanga
- Gaste dink Big5 Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Witbank Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woltemadestraat 113, Die Heuwel Proper, Witbank, 1035, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang