Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Beach House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Sagaren M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Worth it. Safety was a priority, the location (Lon point). The booking and the assistance from Joseph were great. It was a lovely weekend. I'm definitely going to take my family to experience being by the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Excellent. Stay was excellent. Caretaker was very helpful. Only issue was with the breakage deposit that was paid. We didn't receive anything on paper to show all the items they have. We didn't use much of their cutlery and utensils as we also brought our own. I went through as much as we could with the caretaker when we checked in and when we left. There should be an inventory that should be checked. But nothing was damaged and we left everything clean. There were old damages that we found when checking in, but I showed them to the caretaker. He advised that he was aware of them. But it's a lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terri D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Best holiday spot. We just love our yearly weekend trip at Big Bay - our kids are always super excited to go to the 'Beach House'. Can't wait for next year!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese V
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Fantasmagories gewees. Groot vertrekke, groot stoep met genoeg sitplek waar jy op die strand en see kan uitkyk. Swembad vir die warm nagte was 'n groot bederf en 15 meter verder is die strand. Geen verkeer naby die huis of dorpsgeraas soos in stede nie. Baie rustige deel en ons kon goed uitrus. Sal vir seker weer volgende jaar daar inboek. Ons almal het dit terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie lekker. Baie gerieflike huis en die gebruik van die plek is 'n moet. Stoep area baie lekker kuier area. Klein winkel met al die nodigste loopafstand van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adil S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Amazing location and awesome beach house. Big Bay Beach house was an amazing destination. We enjoyed every minute of our stay and we look forward to returning in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorette
Big Bay Beach House
Good day, Adil. We thank you for your stay and feedback.

Qiniseka M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2022

Fantastic. Everything was perfect and Joseph the caretaker was the best. Suggestion, please work on the lighting when there is load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Brendon H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Dit was aangenaam en die caretaker Joseph was baie hulpvol. Uitstekende view en geriewe. Lekker. Dit was rustig, veilig, goeie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christina P
Kort verblyf
4.2
Jan 2022

Fantastiese ligging, uitstekende diens van Josef wat in die huis werk. Die huis is nie luuks nie, en benodig bietjie aandag van 'n onderhoudsperspektief - die badkamerdeur sukkel om toe te maak en die stoepstoele val uitmekaar uit; die asblik is aaklig en die linne is 100% polyester. Die stapelbed se leer pas nie, so dis 'n avontuur om in die bed te klim. Dit gesê, dis 'n fantastiese huis vir 'n rustige familievakansie - plek vir oupa en ouma en al die kinders en kleinkinders. Die huis is op die strand, en is ideaal as jy honde en kinders wil saamneem. Die lang stoep en braai-area is heerlik groot. Josef is 'n moet - hy is vriendelik en behulpsaam en maak baie mooi skoon so tussen ons 13 mense en 5 honde deur.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ash L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2021

Plenty of space for 14 adults however we only had 10. Joseph tried to make our stay as comfortable as possible. However we had to wait for the facility to be ready on the the 3rd. Joseph and his team were still busy as the last guests left late. Deposit refund was delayed until we involved the website to assist. The toilets and showers need some work. Not much space for waste.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Front-weg 41, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQvrWsrZS49IiF5MarWnts6vw7kVbkZU5UgXfaIZjoxppMrGPmu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 14) 17 5 1 5 41 Beach Front Road Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.695368053458 30.493758022785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang