Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Big Bay Beach House

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Front-weg 41, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Big Bay Beach House is 'n ruim en gemaklike huis wat perfek is vir 'n lekker wegbreek saam met vriende en familie.

Die huis is naby die strand en dit het 6 slaapkamers wat slaapplek bied aan 12 gaste. Twee van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander twee is elk ingerig met 2 driekwartbeddens. Die ander 2 kamers is geskik vir kinders en een beskik oor 'n enkelbed en stapelbed en die ander oor 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers en 'n aparte toilet. Een badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n toilet, wasbak, bad en stort. 'n Opelug-stort is ook beskikbaar. Die huis het waaiers. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 2 yskaste. Daar is ook 'n opwaskamer en wasgoedgeriewe beskikbaar vir langer verblyftydperke. Vir korttermynverblyf is daar 'n heffing van toepassing vir wasgoeddienste. Gaste kan lekker in die sitkamer ontspan waar daar 'n TV en DVD-speler beskikbaar is. Die terras het 'n gasbraai en dit lei na 'n swembad en tuin. 'n Boma-vuurmaakplek is net 'n paar treetjies van die strand af beskikbaar.

Parkeerplek word op die perseel voorsien en die huis kan daagliks skoongemaak word teen 'n addisionele koste. Die huis se alarmstelsel is gekoppel aan 'n 24 uur-sekuriteitsmaatskappy met gewapende reaksie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 14 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xTripelstapelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Sagaren M
Saam met vriende
5.0
Worth it. Safety was a priority, the location (Lon point). The booking and the assistance from Joseph were great. It was a lovely weeke...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Shaun G
Saam met vriende
5.0
Excellent. Stay was excellent. Caretaker was very helpful. Only issue was with the breakage deposit that was paid. We didn't receive an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Terri D
Saam met vriende
5.0
Best holiday spot. We just love our yearly weekend trip at Big Bay - our kids are always super excited to go to the 'Beach House'. Can'...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Therese V
5.0
Fantasmagories gewees. Groot vertrekke, groot stoep met genoeg sitplek waar jy op die strand en see kan uitkyk. Swembad vir die warm nagte was 'n groo...
Sien meer
Feb 2024
Johnny W
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Baie gerieflike huis en die gebruik van die plek is 'n moet. Stoep area baie lekker kuier area. Klein winkel met al die nodigste loopafst...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Beach Front-weg 41, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Big Bay Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Front-weg 41, Sea Park, 4241, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQvrWsrZS49IiF5MarWnts6vw7kVbkZU5UgXfaIZjoxppMrGPmu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 14) 17 5 1 5 41 Beach Front Road Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.695368053458 30.493758022785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang