Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bigfoot 248 Mabalingwe

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lohann B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie lekker! Baie mooi, skoon en netjiese plek. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Baie rustige plek, en sal graag weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Chilled, quiet with lots of wildlife. Wow, absolutely the best place to stay. Clean, tidy and comfortable within walking distance to the shop and pool for the grandkids. Definitely will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sit Holdings Ibi J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Heerlik gekuier en gebly. Verblyf was die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

'n Belewenis en die wild wat rondom die huis rondloop was 'n bonus! Ons het heerlik gebly en gerus in die Bigfoot-huis. Die lugversorging in elke kamer was 'n bonus met die huidige hittegolf wat ons beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfek vir 'n gesin of saam vriende. Die eenheid was mooi skoon en die kamers is mooi netjies. Die swembad was skoon en die UPS was 'n groot plus tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jananda G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Heerlike wegbreek. Dit was heerlik! Ons kon lekker ontspan met baie diere wat kom kuier het. Die huis is ruim en het al ons verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kurt L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Recommended. Thoroughly enjoyed our stay in Mabalingwe and in the house we booked. Great to have air conditioning and a splash pool to cool off. Cleaning services were very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sidney C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

We all had a great stay. The place was beautiful and above all very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Salligheid, tevredenheid uit die boonste rakke. Fantastiese plek, dit is ons tweede keer by Bigfoot 248 Mabalingwe en ons sal vir seker weer die huisie bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 148, Elephant Lodge, Mabalingwe Natuurreservaat, Rooiberg/Thabazimbi-weg R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67619e897907d6c9b29668f04a7e861722b410b9ab66dbc85490e87e320ae3300b7e8695a4814366f2b5b9166cc17bc8de45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 108 5 1 5 Unit 248, BigFoot Lodge, Mabalingwe Nature Reserve R516 Rooiberg/ Thabazimbi Road 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.822120043018 28.061906476268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang