Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bigfoot 248 Mabalingwe

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 108 resensies vir Bigfoot 248 Mabalingwe
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lohann B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lohann B

Baie lekker!

Baie mooi, skoon en netjiese plek. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Annette J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette J

Uitstekend.

Baie rustige plek, en sal graag weer so maak.

Samantha W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W

Chilled, quiet with lots of wildlife.

Wow, absolutely the best place to stay. Clean, tidy and comfortable within walking distance to the shop and pool for the grandkids. Definitely will be back.

Sit Holdings Ibi J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sit Holdings Ibi J

Heerlik gekuier en gebly.

Verblyf was die moeite werd.

Mari P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari P

'n Belewenis en die wild wat rondom die huis rondloop was 'n bonus!

Ons het heerlik gebly en gerus in die Bigfoot-huis. Die lugversorging in elke kamer was 'n bonus met die huidige hittegolf wat ons beleef.

Jason L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason L

Perfek vir 'n gesin of saam vriende.

Die eenheid was mooi skoon en die kamers is mooi netjies. Die swembad was skoon en die UPS was 'n groot plus tydens beurtkrag.

Jananda G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jananda G

Heerlike wegbreek.

Dit was heerlik! Ons kon lekker ontspan met baie diere wat kom kuier het. Die huis is ruim en het al ons verwagtinge oortref!

Kurt L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt L

Recommended.

Thoroughly enjoyed our stay in Mabalingwe and in the house we booked. Great to have air conditioning and a splash pool to cool off. Cleaning services were very good.

Sidney C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney C

We all had a great stay.

The place was beautiful and above all very clean.

Hannelie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K

Salligheid, tevredenheid uit die boonste rakke.

Fantastiese plek, dit is ons tweede keer by Bigfoot 248 Mabalingwe en ons sal vir seker weer die huisie bespreek.

Annerie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie M

Ongelooflik lekker.

Ons het regtig 'n lekker lang naweek daar gehad! Die huis het alles wat mens nodig het en meer. Die diere kom kuier letterlik op mens se stoep. Ons sal definitief in die toekoms weer 'n naweek hier bespreek.

Mark G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark G

Ons kuier by Bigfoot 248 Mabalingwe was uitstekend.

Die wegbreekweek wat ons gehad het by Bigfoot 248 Mabalingwe was uitstekend. Ons eenheid was baie skoon en netjies en goed toegerus. Die eienaar, Berlena, het ons vroegtydig in kennis gestel dat ons beurtkrag sal ervaar, maar die eenheid het 'n gasstoof en solarbeligting gehad sodat ons darem vir ons 5 maande oue baba dogtertjie warm water kon kook vir haar bottel, kos kon maak en 'n lekker koppie koffie kon geniet. Mabalingwe se personeel en veldwagters is baie aangename mense en ons het die "Predator Park" besonders geniet. Hul toewyding en omgee is duidelik sigbaar. Baie dankie aan almal wat ons week so besonders en spesiaal gemaak het. Dit was ons eerste wegbreek met ons baba dogtertjie en dit sal ons altyd bybly dat Bigfoot 248 en Mabalingwe 'n baie spesiale plek is om in die natuur te kom uitrus en kuier.

Terrance M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrance M

The service was excellent, we got everything needed for a weekend.

We are definitely coming back, we couldn't stop taking pictures. The animals around the place in the morning and afternoon. It was the best home away from home.

Jacques G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques G

Baie lekker boma.

Gerieflik geleë en toegerus. Perfek vir 'n gesinswegbreek.

Ewald P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald P

Rustig en gerieflik.

Ons het heerlik by Bigfoot 248 gebly. Die eenheid is goed toegerus, baie lekker fasiliteite en het alles wat mens nodig het. Braai-area is gesellig en die gasstoof wat help vir beurtkrag. Spasie vir kinders om te speel. Stapafstand van die kafee en publieke ontspanningsarea. Gereeld deur verskillene diere besoek.

Rika M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika M

Perfek vir 'n vinnige wegkom uit die stad. Lekker ontspan tussen die diere.

Baie netjiese, ruim eenheid toegerus met alles wat nodig is en meer. Daar is 'n vreeslike lekker boma-area om in die aande te braai. Die verblyf is in gerieflike loopafstand van die winkeltjie en ontspanningsarea met geriewe om kindertjies besig te hou. Sal graag weer besoek en sal die eenheid aanbeveel vir enige een. Eienaar is behulpsaam en vinnig om te reageer op boodskappe.

Sarel O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel O

Dit was baie lekker. Baie gerieflik en goed toegerus. Die vierplaatgasstoof was 'n wenner met die 4 ure load shedding.

Was 'n heerlike naweek. As bonus op 'n Safari rit het ons 4 renosters in die modder sien rondrol en 'n trop olifante het ons kom groet.

Mari F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari F

Waarde vir geld!

Ons het regtig 'n lekker naweek gehad. Die eenheid is pragtig, baie mooi skoon en netjies en die kombuis is goed toegerus. Die kinders het dit baie geniet. Ons sal beslis weer bespreek.

Leon F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F

Lekker wegbreek saam met gesin in a goed ingerigde eenheid. Stil omgewing.

Lekker plekkie om te rus in die natuur!

Collin T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Collin T

Very pleasant stay.

Unit is very tidy and spacious. Everything needed for our stay was available. Would definitely recommend it. Value.

Diane E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane E

Fabulous stay. Super unit - comfortable and well equipped.

Very well maintained. Can't fault it.

Esther S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther S

Rustigheid en vrede vir die siel in die asemrowende bosveld.

Die eenheid is baie netjies en goed toegerus, en perfek geleë, so ons kon heerlik ontspan en kuier. Die skoonmaker, Nkele, het ons bederf deur elke dag die eenheid te kom skoonmaak met 'n glimlag, en die nutsman, John, het ons onmiddelik gehelp toe ons hulp benodig het met die waterdruk en stort. Hy het ook gesorg dat die swembad skoon en netjies was tydens ons verblyf.

Ian C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian C

The place was well maintained.

Really enjoyed our stay.

Shontel B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Shontel B

Stay was lovely.

We picked up that the wooden sliding door is breaking on one side. Also, the code for the key safe that was given is incorrect. The only thing we can suggest is a gas braai under cover as if it rains or in our case the wind came up badly one cannot braai and also there was not 1 torch and bearing in mind we have loadshedding we feel there could've been a plan made to accommodate during this.

Paul E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul E

Aangenaam, ruim, boma en swembad lekker kuier area.

Loadshedding pla, alhoewel gasstoof ens., geen alternatiewe kragbron vir TV's ens.

Marle L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marle L

Goeie naweek gehad, lekker gerus.

Net 'n voorstel - 1 pan is nie genoeg as jy ontbyt maak vir 6 mense nie. Skaf dalk lê-stoele aan langs swembad vir in die somer.

Andre V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Andre V

Aangename wegbreek maar verblyf effens teleurstellend.

Die grootste teleurstelling was die lugversorging in een van die kamers wat nie gewerk het nie. Dit het dit baie ongemaklik gemaak tydens 'n hittegolf. Ons het die eienaar laat weet, maar daar is niks aan gedoen nie. Daar is ook nie volledige stelle van ses van sekere items nie, bv. stoelkussings, glasborde (daar was plastiekborde) ens. en die houtskuifdeure is ook besig om te breek. Ons het die privaat swembad en diere baie geniet.

Jo-ann S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann S

Lekkerste bosveldwegbreek nog!

Plek was skoon en netjies en perfek geleë naby alles. Die diere wat die huis kom besoek het, was 'n lekker bederf, veral die olifante op Kersdag! Kan beslis Bigfoot 248 Mabalingwe aanbeveel en sal self gou weer daar gaan bly.

Louise S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Second time at Bigfoot 248. It is an incredible place to go to.

Have seen elephants, hippo, impala, warthogs in front of our place, excellent service and would definitely recommend the place.

Heilie D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heilie D

Fantasties, baie mooi plek. Sal definitief weer gaan.

Plek baie luuks en gerieflik. Naby aan al die bedrywighede.

Lindie E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie E

Superb accommodation, loved it.

What a great experience we had. Superb accommodation, lovely host and always happy to help and assist! Would definitely go back when visiting South Africa again!

Claudia C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia C

Food for the soul, lovely stay.

Thank you kindly for the beautiful house. Equipped with all you need and more! We had a lovely stay with our family.

Chantelle R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle R

Comfortable winter family holiday.

Thoroughly enjoyed ourselves, the house is very well equipped, the air conditioners in the bottom bedrooms were fantastic for a winter stay, it wasn't freezing at night. I do wish I had known when booking that while there are 3 TV's, there is only one decoder, so all three TV's play the same thing at the same time, but this was really minor. Had fantastic animal sightings from the unit. Thoroughly enjoyed our stay, will definitely book here again in the future.

Hannelie K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K

Wonderlik! Sal vir seker weer daar bly.

Lekker geleë en is veilig. Ons kinders was saam, nog klein, 2 jaar en jonger, en dit was veilig genoeg vir hulle.

Louise S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Absolutely fantastic place to unwind and it was peaceful with all the tame animals on your doorstep.

Perfect place to unwind. Animals are tame and that makes the destination so much more fun.

Charlynn M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlynn M

Fantasties, gerieflik, stil, ontspannend!

Ons sal definitief weer hierheen gaan.

Craig H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig H

Fantastic place, the animals made it so much better.

The house is stunning and the surroundings were beautiful. The owner might just have a look at the aircon filters that need to be cleaned, the one room on the ground floor aircon is leaking inside against the wall.

Francois J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J

Netjies, gemaklik en goed geleë.

Wonderlik om so in die natuur te kon bly. Trop buffels het duskant ons braaier verby gekom in die aand.

Ashleigh E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashleigh E

Pleasant stay.

Some things not fully functional. Bedroom TV, leaking aircons, outside lights.

Perryn S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Perryn S

Very comfortable stay.

Loved the comfort of the unit and the boma. Was private enough to feel a bit isolated. Great for kids too.

Adri B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B

Ons het dit as gesin baie geniet, netjies en vriendelike diens.

Sal aanbeveel vir familie en vriende, pragtige eenheid, netjies en goed geleë. Het die wildrit en tyd saam met familie baie geniet. Dankie vir die goeie diens.

Petrinette O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrinette O

Die huis is netjies en skoon. Goed uitgerus.

Bigfoot@248 is 'n lekker eenheid. Dit is naby aan die winkel en speelarea vir kinders. Die huis is netjies en skoon. Ons het 'n verskeidenheid diere en voëls gesien van die stoep af.

Simone B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone B

Ons het baie lekker gebly en die huis het alles wat mens nodig het.

Die swembad en boma was 'n groot lekkerte en die olifante wat op ons stoep kom kuier het is iets wat ons nooit sal vergeet nie. Sal beslis weer terug wees.

Bigfoot 248 Mabalingwe se terugvoer

Goeiedag Simone
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, bly julle het julle wegbreek geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Annemarie

Bigfoot 248 Mabalingwe
Wendy G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy G

A great rest and quality family time.

A breakaway from the busy life, good catch up with family, beauty of God's creation and rest.

Sandy P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy P

Very nice.

We had a great time, the private pool was definitely an added bonus. Weather was perfect for our stay. Will definitely return.

Claudette R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudette R

Gerieflik en baie diere op jou voorstoep.

Gerieflike plekkie vir 'n gesin van 4. Baie diere het die eenheid besoek en ons was gelukkig om olifante ook te besigtig. Die eenheid is loopafstand van die speelarea. Die kombuisgereedskap is bietjie vuil en benodig aandag. Alhoewel daaglikse skoonmaakdienste geadverteer word, was die eenheid nie daagliks skoongemaak nie, of die dame het net voorlangs skoongemaak. Sal weer Bigfoot besoek.

Marisa M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa M

Heerlike boswegbreek.

Ons het 'n wonderlike 4 dae gehad by Bigfoot 248. Die slaapkamers is ruim en elke kamer het sy eie badkamer wat baie lekker is as mens 'n tienerdogter het. Die diere kom kuier sommer by jou op die stoep en die klein swembad was baie lekker om in te speel en af te koel. Die winkeltjie, tennisbane en gemeenskaplike swembad was binne stapafstand. Daar is baie te doen en te sien in Mabalingwe!

Werner B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner B

Bosveld wegbreek met alles wat jy sou verwag. Lekker gebraai, lekker geswem, lekker gesels.

Aanvanklik geskrik vir hoe naby die wild aan jou kom maar as jy eers gemaklik is daarmee 'n wonderlike ervaring. Hou die vensters net baie goed toe as jy nie daar is nie en moet nie skrik as die olifante of 'n paar Nyalas dalk kom saam braai nie.

Louis P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis P

Baie goeie waarde vir geld.

Het dit baie geniet en veral met diere wat sommer op jou voorstoep kom kuier was dit aangenaam.

Nicoline V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicoline V

Rustige, veilige verblyf.

Ons was bevoorreg om 'n verskeidenheid wild te sien en van lekker naby te ervaar.

Ilse V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse V

Lekker rustyd in die natuur.

Bigfoot 248 is 'n goed toegeruste kuierhuis.

Ponalo Martin M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ponalo Martin M

Fantastic.

The place is very nice quite and clean it also has animals which are not harmful and the security it's very tight.

Bigfoot 248 Mabalingwe se terugvoer

Good day Martin
Thanks for the great feedback. Hope to see you soon.
Regards, Annemarie @248 Bigfoot

Bigfoot 248 Mabalingwe
Marlie V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie V

Awesome place.

Would definitely go back again.

Bigfoot 248 Mabalingwe se terugvoer

Good day Marlie,

Thank you for the positive feedback. Hope to see you soon.

Regards,
Annemarie @248 Bigfoot

Bigfoot 248 Mabalingwe
Cornelis V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis V

Alles was baie goed ingerig en ons het dit vreeslik geniet.

Ons sal dit vir seker vir enigiemand aanbeveel. Dit was heerlik daar.

Bigfoot 248 Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en sien uit om julle spoedig weer te sien.

Bigfoot 248 Mabalingwe
Walter E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter E

Eenheid het aan al ons behoeftes voldoen en die ligging is ideaal.

Ons het as gesin heerlik ontspan in die boma om die vuur waar ons gereeld besoek is deur verskeie diere.

Bigfoot 248 Mabalingwe se terugvoer

Middag Walter
Ons is baie bly julle het dit geniet. Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle sommer gou weer te sien, ons is besig om 'n swembad in te sit dan kan julle sommer lekker in die water sit en die diere geniet.
Groete
Annemarie @248 Bigfoot

Bigfoot 248 Mabalingwe
Lezandi E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezandi E

Was vreeslik mooi en lekker gerus so in die natuur.

Diere was pragtig en het heerlik gekuier en gebly.

Bigfoot 248 Mabalingwe se terugvoer

Middag Lezandi

Dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete

Annemarie
@ 248 Bigfoot

Bigfoot 248 Mabalingwe
Marlene G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene G

Luukse verblyf in die bosveld.

Ons het heerlik gebly by Bigfoot 248. Eenheid is netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Gerieflike bed en luukse linne. Lekker ontspan in die boma om die vuur. Diere oral om die eenheid wat die kinders baie geniet het. Sal beslis weer daar oorbly as ons die kans kry. Bespreek gerus.

Bigfoot 248 Mabalingwe se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.

Bigfoot 248 Mabalingwe
Tommy R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommy R

Baie goeie ligging. Gee jou die indruk van plaaslewe.

Baie beïndruk met die chalet. Skoon en netjies. baie gerieflik.

Charlynn M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlynn M

Ontspannend!

Baie netjiese eenheid. Ons was bevoorreg om die olifante te kon sien by die eenheid. Baie lekker gekuier!

Bigfoot 248 Mabalingwe se terugvoer

Naand Charlynn

Baie dankie vir die mooi kompliment, ons is baie bly julle het dit geniet en ook die olifante gesien.
Hoop om julle gou weer te sien.

Groete

Annemarie
Bigfoot 248 Mabalingwe

Bigfoot 248 Mabalingwe
Hettie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Gerieflik, avontuurlik en outspanned.

Die huis voldoen aan alles wat jy nodig het om gerieflik te bly. Skoonmaakdiens elke dag. Baie diere om die huis wat kom hallo sê en die olifante wat in die aand terwyl jy braai om die boma wei was 'n hoogtepunt.

Karin V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Ons paar dae by Mabalingwe was heerlik. Ons sal weer teruggaan.

Die huis was skoon en netjies. Die mense in die park is almal vriendelik. Dit was lekker om die diere so om die huis te hê. Die boma was 'n lekker kuierplek!

Natasha K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K

Heerlik ontspan.

Die eenheid is gerieflik geleë na aan die hoofsentrum om te kan stap, maar ver genoeg om stil te wees. Dit was baie netjies en alles in werkende toestand en het ons heerlik ontspan.

Adri B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B

Baie geniet, natuur en verblyf was ongelooflik.

Baie goeie diens ontvang, vriendelik en professioneel.

Rika E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika E

Pragtige eenheid, ruim en alles wat nodig was vir 'n heerlike naweek.

Ons het heerlik gekuier.

Bigfoot 248 Mabalingwe se terugvoer

Môre Rika
Dankie vir die positiewe terugvoer, ons is bly julle het die tydjie geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Annemarie @248Bigfoot

Bigfoot 248 Mabalingwe
Hannah M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah M

Absolutely fantastic!

The aircon in the bedrooms need some attention. It didn't work properly. Otherwise we loved our time there.

Andre S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S

Baie lekker, en mooi natuurlewe.

Mooi area, wild in die reservaat was skaars, verder 'n lekker plek om weg te breek en te gaan rus, sal weer gaan.

Allan S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allan S

Great location and neat and tidy unit, perfect for your stay in Mabalingwe.

Rooms was spacious clean, comfortable and tidy.

Bigfoot 248 Mabalingwe se terugvoer

Good day Allan,

Thanks for the great feedback. Hope to see you soon.

Regards,
Annemarie

Bigfoot 248 Mabalingwe
Marlie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie V

Had a great time.

The cleaning should please be checked as our beds weren't made, house werent clean, braai area not cleaned.

Kyle T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kyle T

Dit was 'n wonderlike naweek weg waar ons kon rus en nuwe energie kry.

Ons het olifante en buffels gesien. Beveel definitief Bigfoot aan vir enige iemand wat die natuur wil geniet maar ook lekker slaap en kuier.

Bigfoot 248 Mabalingwe se terugvoer

Middag Kyle
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Annemarie @248 Bigfoot

Bigfoot 248 Mabalingwe
Richard W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richard W

Mooi groot en prakties.

Het 'n wonderlike tyd gehad, huis het mooi ruim en moderne kamers. Was net Saterdag heeldag tot laataand sonder krag, maar kon dinge in Mabalingwe doen. Twee van kamers se beddegoed was vuil en ons het dit self geruil met goed in kas.

Bigfoot 248 Mabalingwe se terugvoer

Middag Richard
Ons is so jammer oor die linne wat nie na wense was nie en vra groot omverskoning, ek het dit met die skoonmakers opgeneem.
Ons is regtig baie jammer.
Dankie vir die goeie resensie verder.
Groete
Annemarie

Bigfoot 248 Mabalingwe
Andrew R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew R

Quiet and peaceful.

Lovely accommodation, clean, quiet and peaceful with animals right on your doorstep. Plenty to keep the kids busy.

Paul E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul E

Te kort, maar sal weer daar wil bly.

Net probleem met vuil water a.g.v. waterpype wat beskadig is deur olifante. Rusbank sitkamer pap gesit, moet vervang word.

Pieter V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter V

Nie soos ons beplan het nie.

Huis was nie skoongemaak met aankoms, blykbaar het hulle nie geweet ons kom nie. Die hoofslaapkamer se aircon werk nie. Vorige mense het braaipanne en alles net so gelos in bos. Geen lakens en bad handdoeke was verskaf soos gesê nie.

Bigfoot 248 Mabalingwe se terugvoer

Goeie Middag Pieter.
Ons is baie jammer oor jou slegte ondervinding. Ons as nuwe eienaars van Bigfoot Lodge 248 vanaf Maart 2021 en sal julle baie graag wil terug nooi om 'n beter en lekkerde ervaring te kom beleef.
Vriendelike groete.

Bigfoot 248 Mabalingwe
Elsabe V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V

Lekker familiehuis in die bosveld.

Lekker wegbreek, die boma veral is 'n treffer.

Celesti M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Celesti M

Ons het baie lekker gekuier en gebly. Ons het veral die vlakvarke en bosvarke baie geniet.

Voorstelle daar is geen onderdak braaier. Saterdagaand het ons loadshedding en reën gelyk gehad kon nie braai nie, dit was regtig 'n probleem en dis nie asof ons min betaal het vir die unit nie. Daar was ook nie 'n skiller nie en die messe vir vrugte en groente sny moet vervang word, hulle is stomp.

Rina B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rina B

Very pleasant and the tranquil environment was bliss.

Very neat and newly refurbished. We had a water issue and it was repaired within an hour after reporting it to the owner.

Ntokozo N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ntokozo N

Good.

The stay was great, just the shower wasn't working properly especially the big shower of the main bedroom. And we were looking forward to using it. Now we had to either go upstairs or in the room to take a bath, and hot water ran out pretty fast.

Jon W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jon W

Poor experience with this unit.

Upon arrival the aircon in one of the rooms was broken and remote missing. Toilet was broken and could not flush. DStv was turned off and the remote was missing. Umbrella for the patio was missing. The owner's contact number does not work, could not get hold of her to report the issues.

Natasha V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Perfek vir 'n vinnige wegkom saam met familie.

Hierdie is werklik 'n fantastiese huis wat baie mense kan akkomodeer. Eienaar is behulpsaam en vinnig om te reageer op e-posse. Ons het gevind dit was goeie waarde vir geld. Die huis is mooi en netjies opgepas en daar is 'n vreeslike lekker boma area om in die aande te braai. Lekker naby die swembaddens en aktiwiteite.

Naudine B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naudine B

Uitstekende verblyf en 'n onvergeetlike vakansie!

Mabalingwe 248 Elephant Lodge is die perfekte verblyf vir enige gesin. Die kamers is stylvol, ruim en is toegerus met al die kommoditeite wat 'n mens nodig het. Veral die boma is 'n bonus. Dit is heerlik om in die aande daar te braai. Verder is die eienaars vriendelik en baie behulpsaam. Die omgewing het 'n rustige atmosfeer wat dikwels deur vlakvarke en njala's besoek word. Die hoof swembad area is loopafstand, en het daagliks baie aktiwiteite om almal besig te hou. Dit is beslis baie goeie waarde vir geld! Ek sal beslis hierdie verblyf aanbeveel; dit was werklik 'n vakansie wat ek nooit sal vergeet nie!

Naomi S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S

Heerlike wegbreeknaweek.

Ons verblyf was heerlik. Die plek was netjies en skoon en al die nodige kombuistoebehore was beskikbaar. Sal dit definitief aanbeveel.

Lizelle M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle M

Baie lekker, heerlik gebly.

Was baie netjies, heerlik gebly. Baie dankie, Bronwyn en Isak vir ons verblyf en my ma se groot geskenk vir haar 80ste. Ons waardeer dit baie.

Roy M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy M

Relaxing 5 star accommodation.

Pleasantly surprised at lovely peaceful setting and roaming animals. Accommodation was 5 star couldn't fault a thing. Would definitely go back.

Dorothy T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy T

Loved our stay, unit is well equipped and clean.

We thoroughly enjoyed our stay, the unit is neat, clean, and well equipped. The quietness of the bushveld was very relaxing.

Lize O - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize O

Rustig.

Die huis is goed toegerus en goed gemeubileer, daar kort niks. Sal definitief weer bespreek vir 'n wegbreek.

Jacques M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

Awesome place, beautiful and well designed.

See rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike plek, pragtig en goed ontwerp.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Daleen W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen W

Ongelooflike ondervinding.

Baie netjiese en volledig toegeruste akkommodasie, uitmuntende diens van onderhoudspersoneel en eienaar van die eenheid is ten alle tye beskikbaar vir navrae en met terugvoer. Hierdie was ons eerste keer by Mabalingwe, maar definitief nie die laaste nie, hierdie akkommodasie word met graagte aanbeveel. Dankie.

Marica K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marica K

Amazing plek wat ons tyd saam familie so spesiaal gemaak het.

Ek kan regtig niks negatief noem oor hierdie pragtige plek nie! Ons het dit so geniet. Daar is oorgenoeg van alles en die kombuis is pragtig oorgedoen. Die boma is 'n wenner!

Cornel V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel V

Lekker ontspan tussen die diere.

Gerieflike huis wat aan alle behoeftes voldoen. Baie lekker boma waar jy kan ontspan tot laatnag langs 'n bosveldvuurtjie. Netjiese slaapkamers en badkamers en baie goed toegeruste kombuis. Die hele familie het moeilik daar weggegaan terug huis toe. Sal beslis weer gaan.

Adel V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V

Baie mooi, ruim en lekker beddens!

Pragtige plek. Lekker bomabraai!

Liezel D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Dit was rêrig baie lekker en gerieflik.

Definitief waarde vir geld. Netjies, skoon en veilig vir kinders.

Chrisna F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna F

Fantastiese Paasnaweek!

Ons familie was by Mabalingwe 148 Elephant Lodge vir Paasnaweek. Dit was absoluut wonderlik. Alles wat jy nodig het is in die huis, alles is skoon en werk. Ons het dit baie geniet en sal verseker terug wees. Die huis se ligging is ideaal, naby die swembad.

Sharon N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon N

Awesomeness.

Private residence, no hustle no checking, just you and the house. Wonderful place to relax and enjoy nature. Amazing.

Johny J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johny J

Dit was amazing!

Ons het dit so baie geniet. Die huis is pragtig en als werk 100%. Dit is skoon en netjies. Naby aan alles.

David S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David S

Van die beste verblyf.

Het baie lekker tyd gehad, eenheid skoon en netjies.

Frieda E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda E

Ons sal vir seker weer besoek.

As ek moet fout soek sal ek sê die enigste kritiek wat ek het is dat dit bietjie vuil was onder en binne die banke. Die vadoeke was ook vuil en die dame wat skoongemaak het, het nie al die asblikke leeg gemaak nie. Die boonste kamer se krane kort TLC. Andersins puik akkommodasie!

Gerhard L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L

Lekker in die bos met bokkies oral.

Baie lekker gebly en die lapa deeglik gebruik. Die soutlek het beteken dat baie diere tot by ons gekom het, njalas, koedoes, ens. Die vlakvarke was egter baie lasting en ons moes die klein kinders die heeltyd beskerm nadat een van hulle 'n kind prober byt het.

Inge S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge S

Gerieflik en netjies.

Die verblyf was gerieflik en netjies en die omgewing ontspanne en rustig. Die verblyf is in gerieflike loopafstand van die winkeltjie en ontspanningsarea met geriewe om kindertjies besig te hou.

Lucille B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucille B

Besonderse mooi omgewing en baie netjiese onderhoude oord met genoeg geriewe.

Baie netjiese ruim eenheid toegerus met alles wat nodig is en meer. Goed geleë binne oord, nie te ver vanaf swembad en kindervermaak nie. Lugversorging 'n bonus binne in die bos. Sal graag weer besoek.

Lauren S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lauren S

Wonderlike wegbreek uit die stad!

Heerlik rustige omgewing. Goeie vermaak vir kinders naby.

Sophie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sophie M

Beautiful place to wake up to the sounds of birds every morning.

Nice place for the family to relax and have fun.

Liezl V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V

Luukse, gemaklike eenheid in die bosveld.

Ek sal die eenheid aanbeveel vir enige een. Ons was 'n groep vriende saam met 3 laerskool kinders. Ons het die luuksheid van die eenheid baie geniet asook die ligging, omdat die eenheid nie vêr van die swembad en ander geriewe is nie. Die eienaar, Bronwyn het waarlik die ekstra myl gegaan om aan al ons versoeke toe voldoen, asook die ekstra "ietsie" wat vir ons in die eenheid gewag het met aankoms. Ons wil dit nou 'n jaarlikse instelling maak, so ons sien jul weer binnekort.

Janice F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice F

We loved our stay. The place was clean, beautiful decor. We were very impressed. Will definitely come back.

Beautiful, clean and staff are friendly. Will definitely go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die plek was skoon met pragtige dekor. Ons is baie beïndruk. Ons sal weer terugkom.

Pragtig, skoon en vriendelike personeel. Sal beslis weer teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Maurice J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice J

Heerlike plek in 'n mooi omgewing.

Baie dankie Bronwyn, dit was 'n onvergeetlike naweek en julle het uit julle pad gegaan om ons tuis te laat voel. 10/10 vir julle gasvryheid en al die ekstras wat julle ingesluit het.

Hanlie L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie L

Ons het 'n heerlike naweek gehad by Mabalingwe 148 Elephant Lodge.

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Die uitleg van die eenheid het goed vir ons gewerk. Dit is goed toegerus en het in meeste van ons behoeftes voldoen. Die kuier in die lapa om die vuur was baie spesiaal. Die skugter koedoes wat die soutlek naby die lapa kom opsoek het, het jou na aan die natuur laat voel. Dit was goed om weer in die bos te kom.

Refiloe M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Refiloe M

We enjoyed our stay, the place is very peaceful. Will definitely recommend it to someone.

Nice place to visit. Very peaceful and relaxing. We enjoyed our stay.

Arista B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Arista B

Breakaway for our family over the Easter weekend.

It is a wonderful house with a lot of potential in a lovely environment. The house however needs a lot of maintenance attention, i.e. the light at the Lapa that is not working together with other lights that the owners are aware of. The air-con in the bedroom on the left is freezing up and throwing out ice. The tap in the kitchen is stripped. A lot of the tiles are cracked. There were only 3 teaspoons in the cutlery drawer. The owners are aware of most of the problems (Thank you for the wine!) The owners are also very friendly and helpful and responded promptly to our inquiries during the weekend.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 148, Elephant Lodge, Mabalingwe Natuurreservaat, Rooiberg/Thabazimbi-weg R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67619e897907d6c9b29668f04a7e861722b410b9ab66dbc85490e87e320ae3300b7e8695a4814366f2b5b9166cc17bc8de45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 108 5 1 5 Unit 248, BigFoot Lodge, Mabalingwe Nature Reserve R516 Rooiberg/ Thabazimbi Road 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.822120043018 28.061906476268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang