Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bigfoot 248 Mabalingwe

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 148, Elephant Lodge, Mabalingwe Natuurreservaat, Rooiberg/Thabazimbi-weg R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bigfoot 248 Mabalingwe is 'n selfsorghuis wat in die Mabalingwe Natuurreservaat geleë is. Dié vakansiehuis is volledig ingerig en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes.

Al die slaapkamers en leefareas het lugversorging. Die eerste slaapkamer wat 'n solderkamer is, het 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Twee van die slaapkamers het TV's met sekere DStv-kanale en skuifdeure na 'n stoep.

Die badkamer het 'n stort en/of 'n bad. Die kombuisie met 'n oond, stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank toegerus.

Die sitkamer het 'n TV met DStv-kanale en bied toegang tot 'n onderdakstoep. Die perseel het ook 'n boma met 'n vuurput en braaigeriewe en daar is 'n swembad wat net vir gaste se gebruik is.

Die landgoed bied wildritte mits vooraf gereël word, 'n groot groot kuierarea by die hoofswembad met 'n kroeg en restaurant, 'n putt-putt-baan, muurbalbaan, tennisbaan, skaak en 'n drankwinkel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Lohann B
5.0
Baie lekker! Baie mooi, skoon en netjiese plek. Sal enige tyd weer soontoe gaan.
Jun 2024
Annette J
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Baie rustige plek, en sal graag weer so maak.
Mei 2024
Samantha W
Gesin met klein kinders
5.0
Chilled, quiet with lots of wildlife. Wow, absolutely the best place to stay. Clean, tidy and comfortable within walking distance to th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Sit Holdings Ibi J
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gekuier en gebly. Verblyf was die moeite werd.
Apr 2024
Mari P
Saam met lewensmaat
5.0
'n Belewenis en die wild wat rondom die huis rondloop was 'n bonus! Ons het heerlik gebly en gerus in die Bigfoot-huis. Die lugversorging in elke kame...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Eenheid 148, Elephant Lodge, Mabalingwe Natuurreservaat, Rooiberg/Thabazimbi-weg R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Bigfoot 248 Mabalingwe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 148, Elephant Lodge, Mabalingwe Natuurreservaat, Rooiberg/Thabazimbi-weg R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67619e897907d6c9b29668f04a7e861722b410b9ab66dbc85490e87e320ae3300b7e8695a4814366f2b5b9166cc17bc8de45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 108 5 1 5 Unit 248, BigFoot Lodge, Mabalingwe Nature Reserve R516 Rooiberg/ Thabazimbi Road 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.822120043018 28.061906476268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang