Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birches Cottage & Willows Garden Room

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Huck Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Birches Cottage & Willows Garden Room
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Leana D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana D

Pragtige omgewing baie rustig.

Pragtige berge en omgewing. Baie lekker gebly. Eienaars is vriendelik en hulpvaardig.

Deon S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Stunning setting. Huck and Elsabe are great hosts.

Beautiful area. Peaceful environment. Lovely people. A great place to relax. Many amazing places to explore in the area.

Emma H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emma H

Knus plekkie in Underberg.

Ons het 2 nagte oorgebly by Birches and Willows. Lieflike, knus plekkie wat dit moontlik maak om 'n heerlike tyd in Underberg te spandeer. Dankie Elsabe vir die heerlike komplimentêre ontbyt en beste cappuccino ️by Lemon Tree.

Johan C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Tops.

Alles was reg en perfek soos verwag en het selfs ons verwatinge oortref. Ongelooflike gasvryheid.

Duma N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duma N

Thank you to our wonderful hosts and an awesome time and stay in Underberg.

Very happy. Would recommend this place to anyone looking for some quality time off.

Deon C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C

Excellent place in tranquil and beautiful area - well equipped!

Great value for money - away from all the hustle and in a beautiful area. Whole setup is clearly well planned and looked after - so much detail in everything with everything (equipment) you need! Great bird life, nice walking paths and swimming spots! You can find yourself there again! Wonderful and helpful people! Enjoyed the stay very much!

Andrea C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea C

Everything we could have asked for.

A lovely getaway with a warm and friendly welcome. The complimentary breakfast was a delicious surprise.

Sheldon D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sheldon D

Lovely, tranquil place.

Clean, tranquil and very relaxing.

Jacqueline H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline H

Absolutely wonderful venue.

Such attention to detail from the warm and hospitable hosts.

Glen P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen P

Lovely facility close to amenities but far enough away to be in the veld.

Peaceful with lovely walks on the doorstep.

Hannah G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah G

Excellent service and location.

We absolutely loved our stay at the Birches cottage. The cottage was neat and well-equipped and the location was stunning! We especially enjoyed the beautiful walking trials on the property. Huck and Elsabe are such warm and welcoming hosts, we cannot wait to plan our next trip to stunning Underberg!

Lana V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana V

Fantastic.

We went as visitors and left as friends. Beautiful views, slept so nice and Elsabe and Huc are the perfect host. Thanks again for making our stay so awesome.

Royden C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Royden C

Excellent quality accommodation.

Charming hosts who made sure we were comfortable. They also helped us refine our travel plans with advice on roads we would be travelling on.

Corrine R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corrine R

Pragtige landelike omgewing.

Vriendelike en gasvrye mense. Warm geslaap op 'n koue aand. Beslis die moeite werd. Eienaars het van die begin af na ons bespreek het met ons gekommunikeer. Hulle is baie gawe mense wat ons goeie raad gegee het oor doen- en siendinge in die omgewing. Die bonus-ontbyt by hulle eie oulike restaurant op die dorp was 'n aangename verrassing. Kan dit aanbeveel.

Abel R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abel R

Very nice place.

We enjoyed our stay very much. Lovely place with the best afternoon stroll facilities.

Peet N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet N

Salig tussen die berge

Fantastiese verblyf. Vriendelike gashere wat uit hul pad gaan om die verblyf 'n plesier te maak. Asemrowende uitsigte en pragtige tuin vol klein hokkies vir ontspanning.

Birches Cottage & Willows Garden Room se terugvoer

Hartlik dank vir julle geselskap en vriendelike besoek aan ons hoekie in die Berge. Ons is verheug om te sien dat julle lekker gekuier het. Ons wens julle 'n gesonde en geseënde jaar vorentoe.

Birches Cottage & Willows Garden Room
Jannie G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie G

Pragtig, gasvry, gemaklik, ideaal.

Heerlike kamer, goed toegerus, met alles wat kan nodig wees. Pragtige tuine, mooiste natuur en staproetes op die perseel. Heerlike etes! Dankie vir die koekies en bottel wyn! Ons sal beslis weer kom kuier!

Cornelia G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia G

Lovely break in beautiful surroundings.

Comfortable small cottage. Very friendly landlords. They gave us a delicious complimentary breakfast at their restaurant.

Gerhard K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard K

We were disappointed in the location. The view when you open the web site is beautiful from the deck. Which is 200m from the houses and there is absolute zero view from the houses. When you travel so many kilometers to be in the mountain and you cannot see the mountain the booking is pointless.

The bigger unit is well equipped, but the small unit is not really self catering. Luckily we were two couples and occupied both units. The smaller units utensils are under the basin in the bathroom and you need to do your dishes in the bathroom. Not very nice.

Lelanie D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie D

Amazing hospitality and a gem off the beaten track.

Elsabé and Huck are wonderful hosts. Their kindness and hospitality make you feel right at home from the get go. The Birches cottage is a gem off the beaten track - perfect for a few days’ stay.

Werner K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Amazing.

Baie rustig, baie skoon. Die eienaars was baie vriendelik.

Kirsty V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty V

Comfortable accommodation in the most peaceful and beautiful setting.

We had the most beautiful weekend at Birches and Willows. The accommodation was super comfortable and the beauty of the area was remarkable. We came back from the weekend feeling totally refreshed. will definitely be back soon!

Henk H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk H

Wonderlike verblyf en 'n pragtige ligging.

Ons kon nie vir beter gevra het nie. Die ligging is fantasties. Dit was perfek vir ons wat net rustig wou wees en die natuurskoon wou geniet. Die verblyf het aan al ons behoeftes voldoen. Huck en Elsabé is fantastiese gashere. Baie dankie vir jul gasvryheid!

Frances V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frances V

It was a relaxing experience, quiet - soothing to the soul.

Worthwhile - a must to visit.

Albert B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Albert B

Lekker geslaap.

Lekker vakansie en heerlik geëet.

Wouter S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter S

Pragtig! Skoon en vars! Vir seker aan te bevele!

Pragtig! Mooiste natuurskoon. Veilige, rustige atmosfeer met huisies volledig toegerus. Die melkery daar naby met koeie wat gemelk word saam met die mooiste natuurskoon was 'n bonus. Dit was wonderlik.

Hestè N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestè N

Pragtige plek in 'n pragtige omgewing.

Birches and Willows was goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Ons het die kort staproete met uitkykpunte op die perseel baie geniet.

Robert V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert V

A wonderful B&B.

The B&B is in a beautiful part of our country and the view is breathtaking.

Aneen V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aneen V

Rustige blyplek weg van die gejaag.

Ons het 'n rustige plekkie gesoek om ons vakansie afstand tussen Clarens (via Lesotho) en PE te breek. Het twee nagte in die familie-eenheid geslaap. Was reënerig, so ons kon nie die rivier ten volle geniet nie, maar kon lekker rus met 'n boek. Dis uit die dorp en baie privaat. Lekker grasperk voor die eenheid vir kinders om te speel. Lekker wegkruippaadjies vir kinders om te ondersoek en bome om te klim. Die eenheid is nie naby die rivier nie, maar kindertoesig nodig dat hulle nie afdwaal sonder ouers nie. Die eenheid kyk nie uit oor die rivier nie. Dis 'n entjie se stap af onder toe. Die eenheid het een slaapkamer met 'n groot bed en bank, een volle badkamer met stort en bad en 'n kombuis/leefarea. Die kinders het 'n uitslaanbank in die leefarea gehad. Alles was netjies en volledig vir 'n selfsorgblyplek. Een ding om in gedagte te hou. Daar is omtrent geen selfoon- of internet-ontvangs nie. Die dorp is egter nie vêr nie. Ons het 'n 50%-deposito betaal en moes die ander 50% daar betaal. Hulle aanvaar nie kredietkaarte nie, so neem kontant vir die betaling. Andersins kan 'n elektroniese betaling gemaak word, maar sonder internet is dit bietjie moeilik.

Nolene T - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene T

Fantasties!

Sal definitief teruggaan en vir n langer tydperk bly. Waarde vir geld!

Daleen V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V

Hoogs aan te beveel!

Ons het net een nag hier oorgeslaap, maar sal volgende keer beslis 'n plan maak om langer oor te bly. Die akkommodasie is ruim en baie gerieflik, met 'n goed toegeruste kombuisie, 'n lekker bed en 'n kuierstoepie wat op die tuin uitkyk. Daar is wandelpaadjies en dekke om die mooi omgewing te kan verken en geniet. 'n Rustige hawe!

Charles M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles M

Pragtige wandelpaadjies maak dit 'n plesier.

Baie vriendelik ontvang. Netjiese kamer. Tuinery, wandelpaadjies en sitbankies maak dit 'n plesier. Kamer is nie geskik vir selfsorg nie.

Dirk O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk O

Goeie oornag verblyf.

Bed het lekker geslaap na 'n lang reis.

Leza V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leza V

Fantasties!

Ons was aanvanklik bespreek in die klein eenheid, maar op my versoek vir die groter eenheid omdat my seun onverwags besluit het om saam te gaan, was daar geen probleem nie. Happiness, die assistent, was deurgaans vriendelik en hulpvaardig en Huck en Elsabe was die perfekte gasheer en gasvrou. Gerieflike eenheid, aandag was aan detail gegee en ons sal beslis weer van hulle gebruik maak indien ons Underberg besoek.

Dirk V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Birches and Willows is 'n moet om te gaan bly in die Underberg omgewing.

Ons was aangenaam verras deur die absolute kwaliteit verblyf en die aandag aan detail. Dit is werklik vyfster kwaliteit. Ons het die stilte van die omgewing asook die pragtige tuine op die perseel en die mooi landskap geniet. Ons was baie vriendelik ontvang en het net komplimente vir Birches en Willows. Ons sal beslis weer teruggaan.

Sandeep S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandeep S

We had a good time ...

We liked the place very much, owners were very accommodating.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scotstonstraat 19, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA141277e16cf23837d45486dae2c16d91ad1282753ee4c08f996f9d5d32295128664eb291355ec103bff7142182d8e9e31f93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 19 Scotston Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.809708 29.488107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang