Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Birchwood A & B @ Clarens

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Birchwood A & B @ Clarens
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Roelien J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien J

Baie lekker!

Baie gerieflik en pragtig!

Grobbelaar V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grobbelaar V

Asemrowende uitsig, goeie ligging, pragtige huis, gasvrou was fantasties.

Ons het vreeslik lekker gebly by Birchwood B - skoon, netjies en vriendelike diens.

Gwennie L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwennie L

Die blyplek sal ek weer bespreek.

Dit was soos huis! Warm en tuis.

Johan L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Uitstekende ligging en waarde vir geld.

Ons besoek Clarens Holf and Trout Estate vir die afgelope 24 jaar. Dit bly ons eerste keuse bestemming, en die laaste besoek het dit net weer bevestig.

Linda D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D

Heerlike kuier in mooie Clarens.

Lekker gebly, pragtige plek, skoon en netjies.

Dieter B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter B

Lovely.

Ideal location, being close to town and safe in the estate.

Doreen D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen D

The best.

The place is peaceful, clean and the host is friendly.

Richard V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V

Excellent.

Great value, clean and neat.

Suzette M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette M

Het 'n heerlike, rustige tydjie beleef!

Pragtige blyplek. Baie veilig en rustig met die berg in die agtergrond. Kan gaan stap op die gholflandgoed sonder om onveilig te voel. Goeie sekuriteit. Net 'n klipgooi van die dorp af. Net jammer vir die baie loadshedding. Sal aanbeveel dat daar solar- en gasfasiliteite aangebring word.

Michiel D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel D

Absolutely beautiful, very well situated, safe, fully equipped for self catering and luxurious bedding.

We got more than we bargained for. The stay was great! the house was very well equipped with everything you will need for self-catering and the bedding was very luxurious. The location is great, less than 1km from Clarens town centre. You absolutely get what you pay for and the correspondence with the owner was very helpful, we really felt welcome and well informed from the start.

Louis B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Baie geniet.

Plek is baie naby aan die kuierplekke en winkels in Clarens en baie veilig. Het baie lekker gebly.

Aubrey M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aubrey M

Beautiful house in a secure estate.

I wouldn't mind going back to Clarens again and booking the same unit.

Neville V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville V

Veilig, netjies, goed toegerus.

Veilig, skoon en netjies. Ligging net 'n japtrap van die binnedorp af. Pragtige gholflandgoed sonder om beknop te voel deur ander gaste. Hoogs aanbeveel.

Sara R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sara R

Lovely place to stay for the weekend.

Lovely clean, well-equipped house. In closed secure estate, close to Clarens' town. The maids service is a great bonus.

Magda M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M

Stil en rustige plekkie met mooi uitsig op die berg.

Pragtige cottage om in te bly. Alle nodige inligting van sleutels ens. was baie goed gekommunikeer. Kraakvars wit beddegoed met lekker kussings was heerlik en 'n plus punt vir ons. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Alwyn O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn O

Fantasties, baie lekker dankie!

Wonderlike akkommodasie dankie. Kom weer in winter kuier!

Dalene V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V

Lekker.

Ons het heerlik ontspan.

Jeanine A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine A

Dit was net 'n plesier om daar te wees!

Alles was so netjies en skoon. Ons sal enige tyd weer daar kuier. Baie goeie ligging en waarde vir geld!

Elsie B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie B

Absoluut fantasties!

Dit is absoluut 5-ster! Kan dit aanbeveel. Uit die boeke, sal graag weer daar gaan bly. As jy net wil rustig wees is dit die plek.

Birchwood A & B @ Clarens se terugvoer

Hi,
Baie dankie vir julle opregte resensie, hoop om julle weer by Birchwood te sien 😉

Birchwood A & B @ Clarens
Annette L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L

Baie goed.

Netjies en skoon. Goed geleë. Pragtige uitkyk op berge. Alles wat nodig is beskikbaar. Lekker warm met kaggel. Braai op stoep goed ingerig teen wind en netjies en skoon. Badkamers netjies en skoon. Kombuis skoon en goed ingerig met nodige beskikbaar. Kamers netjies en skoon en heerlik warm vir die winter. Sitkamer netjies en skoon en goed ingerig. Aanbeveel om in te bly.

Juan S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan S

Lekker gebly.

Die plek is baie netjies. Ons het lekker gebly en sal weer terug wees.

Laneque L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laneque L

Awesome verblyf in 'n awesome dorp.

Beste verblyf wat ons nog in was in Clarens. Baie netjies en skoon met alles wat 'n mens nodig het vir 'n wegbreeknaweek! Die beddens en beddegoed is to die for en die kaggel in die sitkamer het die hele naweek perfek afgerond! Die kombuis is baie goed toegerus en ons het heerlik gebraai op die stoep! Sal enige iemand aanbeveel om daar tuis te gaan, of dit nou net vir 'n naweek of langer is! Julle sien ons definitief weer!

Birchwood A & B @ Clarens se terugvoer

Baie dankie vir jou opregte en eerlike terugvoer. Ons probeer regtig hard om dit die moeite werd te maak met die beste kwaliteit.

Bly om te hoor dat ons julle weer sal sien.
Birchwood

Birchwood A & B @ Clarens
Michelle S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Baie gerieflik, met alles wat mens nodig het.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die huis is goed toegerus, baie mooi en netjies. Estie is 'n wonderlike gasvrou. Ons sal Birchwood A & B vir enigiemand aanbeveel.

Johan F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Skoon, netjies en rustig.

Dit was bo verwagting. Dis skoon en het alles wat nodig was om ons verblyf aangenaam te maak.

Marius H - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius H

Presies wat ons wou hê!

Die eenheid is modern en baie netjies. Estie was altyd beskikbaar en haar diens aan ons was puik. Die eenheid is awesome met asemrowende landskappe net waar jy kyk.

Birchwood A & B @ Clarens se terugvoer

Hi,
So baie dankie vir jou persoonlike en optegte boodskap. Ons hoop om julle gou weer te sien by Birchwood in Clarens.
Estie

Birchwood A & B @ Clarens
Ilse D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D

Stunning! Modern! Skoon! Veilig!

Ons verblyf by Birchwood was fantasties. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam! Ons het alles gehad wat ons nodig het. Die huisie is baie modern, netjies en skoon. En die beddens slaap soos 'n droom! Ek sal dit ten sterkste aanbeveel vir enige iemand wat wil ontspan in Clarens!

Birchwood A & B @ Clarens se terugvoer

Hi Ilse,
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Dankie vir jou positiewe uitkyk t.o.v Birchwood.
Ook bly om te hoor dat die beddens lekker slaap. Ek is nogal erg oor by beddegoed en 100% katoen maak 'n verskil.
Sien julle weer by Birchwood

Birchwood A & B @ Clarens
Renata V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renata V

Gemaklik, skoon, baie aangenaam.

Heerlike tydjie gehad. Verblyf was baie lekker.

Birchwood A & B @ Clarens se terugvoer

Hi
Baie dankie vir jou boodskap. Bly julle het Birchwood geniet en hoop om julle weer te ontvang.
Estie

Birchwood A & B @ Clarens
Pieter S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Rustig, toeganklik en veilig.

Buiten dat die verblyf uitstekend is het ons die vroegoggend stap rondom die golfbaan baie geniet. Ons sal beslis weer gaan.

Donnie S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donnie S

Amazing accomodation, will recommend to anyone.

The units are absolutely amazing, will definitely stay here again when visiting Clarens. The units are modern and very clean with some of the best beds we have slept in.

Birchwood A & B @ Clarens se terugvoer

Hi,
Thank you so much for the nice revieuw of Birchwood.
Also glad you slept well in the beds. Most say 100% cotton linen do make a difference.
Hope to see you soon.
Estie

Birchwood A & B @ Clarens
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens Gholf- en Forellandgoed 251, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKA3hDjisaqHgyhIZR7mpkHpXmciZFN2XCHMgF5VSyDT1IiCOLW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 R712 251 Clarens Golf and Trout Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.512872656344 28.433571327195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang