Bird Guesthouse
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: McKenzie-straat 50, Vryburg, 8601, Noordwes
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bird Guesthouse is op die hoofroete tussen Gauteng en Nambië via Upington geleë.
Verblyf word gebied in 6 gerieflike dubbelkamers, 3 gedeelde kamers en 2 gesinskamers wat om die parkeerarea gerangskik is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, en 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Die eenhede het 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is braaigeriewe en ’n groot parkeerplekke vir karavane of sleepwaens.
Bird Guest House is loopafstand van verskeie winkelsentrums en restaurante af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Marlieze Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 101
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- McKenzie-straat 50, Vryburg, 8601, Noordwes
- Gaste dink Bird Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: McKenzie-straat 50, Vryburg, 8601, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang